-
Join 246 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 212 985 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (53)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (203)
- Ma se seksboek (30)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (48)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
Laat agter drie, maar: Liewer laat as nooit! Agteros kom mos ook in die kraal en hoe later hoe kwater of iets in diervoege.
Ja , die see wag vir niemand nie, en al is ek baie lief vir idiome, het ek hierdie idioomspeletjie gemis! Dus skryf ek hom sommer steeds, al kan ek hom nou nie eintlik link nie. dus link ek hom … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
Tagged gesegdes, idiomatiese uitdrukkings, idiome
15 Kommentaar
I believe I can fly 5 -en toe doen hy dit weer!
Nouja, Bekkie het hom noual bewys as ‘n voëltjie wat weet hoe lekker dit is om buite in die sonnetjie te wees, maar darem ook veilig by sy ma in die huis. En hy hou baie daarvan om haar siel … Lees voort
100 000!!!
Nouja, Seegogga se bloggie gaan deesdae deur moeilike tye. Nie net is die Seegogga bietjie ouer, stadiger en luier met die skryf nie, nee! Sy het die sotlike ding gaan doen om te “upgrade!” In plaas van wordpress.com, is sy … Lees voort
Seisoene
so summer has come to an end: autum leaves have fallen, mostly; the air is getting crispy and you – locked up in ice
Meesleurende Russies op ‘n Woensdagaand
So kry ek die eerste keer in ‘n lang ruk kans om bietjjie te surf – en ontdek hierdie ongelooflik mooi youtube musiek. Gun julleself ‘n paar minute en laat julle meesleur! Jy sal verkwik en nuut anderkant uitkom!
Vakansie by die see is meer
Dit word herfs en die paasnaweek lê voor. Dikwels verander die weer dramaties met paasnaweek, omdat dit altyd dan volmaan en dus springgety is. Hieroor wil ek graag met voornemende vakansiegangers gesels. Die see is fassinerend en wonderlik. En die … Lees voort
I believe I can fly 3 ( ofterwel: Die dag toe ek op Worcester se sypaadjie kampeer het)
Einde verlede jaar het ek en my man ons kleinkind gaan oppas op Worcester, en natuurlik is Bekkie, my blou ringnekkie saam in sy reishokkie. Hy geniet die ryery altyd vreeslik en lewer kommentaar op alles. Vroeg die volgende oggend … Lees voort
WAT GAAN AAN ???
Aan almal wat hier lees. Ek het onlangs my bloggie laat opgradeer na seegogga.com toe (dit lyk beter vir my akkommodasieplekke , want almal vra my waar my website is, en dis die naaste wat ek nog aan ‘n website … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
Tagged .com vs wordpress.com, advertensies op webwerwe, security, sekuriteit
23 Kommentaar
Hoe het Seegogga gebeur?
Van jongs af was ek lief vir skryf. Op 10-jarige ouderdom het ek al ‘n paar “gediggies” geskryf gehad, wat ek dan Desembers ewe manmoedig by die CSV Kampkonserte op Struisbaai opgesê het. As ek klavier geoefen het, het ek … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat, Kersfees, Los opdrifsels, Seestories
27 Kommentaar
I believe I can Fly nr 2: ‘n Saak van beginsel
Soos baie van julle al weet, het ek ‘n klein papagaaitjie, Bekkie, ‘n blou Indiese Ringnek. Die vabond reël my lewe! Ek glo nie daaraan om voëltjies se vlerke te knip nie, net soos ek ook nie daaraan glo om … Lees voort
Kersfees is verby, Nuwe Jaar lê voor
Liewe blogvriende Ek hoop julle het ‘n wonderlike geseënde Kersfees gehad en gaan ‘n wonderlike geseënde en voorspoedige nuwe jaar hê. 2017 Hier kom ons! Liefde Seegogga
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
11 Kommentaar
Languages of the heart
Suddenly quite a few Afrikaans bloggers also write in English. I suppose it is to get more readers, also from overseas? Unfortunately the translation button does not work so well and some words are translated downright funny! I used to … Lees voort
Carpe Diem in Cardiff
Jare gelede, is 1976-77 om presies te wees, het ek 3 maande lank deur Europa getoer , net me , myself en I. En geldjies was skraps. En ‘n Boer moes ‘n plan maak, ne! Ek vertel hierdie storie in … Lees voort
Beskermd: Kraterstorie: Sonde met die bure: die piesangboomsage
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels
Vul jou wagwoord in om almal se kommentaar te sien.
Kraterstories: Ons gaan Rose Show toe!
Dis lankal tyd dat ek vertel van die Rose Show. Kyk, ek is mos Bredasdorp se roomyskoektannie. Veral vroeër jare het ek omtrent vir elke kinderpartytjie ‘n roomyskoek gemaak: katkoeke, teddies, trolle, watookal. Die koeke moes in die vrieskas bly … Lees voort
Adam Small en ek
Originally posted on Seegogga se Bloggie:
Vannaand moes ek ‘n tweede gedig op Facebook plaas in ‘n gedigplaas-uitdaging. Ek plaas dit sommer ook hier. My keuse is’n gedig van Adam Small. Hy het destyds by Maskew Miller gewerk en toe…
A is vir Appel, P is vir Peer
Nouja die foutjies sal nie uitgesluit bly nie. Die korrekte spelling is Quebec en dit moet wees : waar IN die wereld is ek ( ipv is) , maar ek ganie nou alles oordoen nie!
Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels
Tagged ABC, Appel, lawwe rympies, Peer
18 Kommentaar
EK MIS JOU!!!
Liewe Bloggie Elke aand voor ek gaan slaap, dink ek aan jou – met liefde. En dan dink ek: ek het nie nou tyd nie, ek sal more….. en moreaand is dit weer te laat. Dan loer ek gou na … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
16 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.