Category Archives: rhebusfontein

Einde van n heerlike partytjie

Die Goue Vroue is ‘n groepie verbeeldingryke dames wat wonderlike avonture saam beleef in die kuberruim. Hulle het al met ‘n vlieënde tent om die wereld getoer, met ‘n luukse strykyster plesierboot die oseane verken, Jumanji in Afrika gespeel, deur … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Kersfees, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , , | 10 Kommentaar

Goue Vroue hou partytjie op Rebus

Die Goue Vroue is ‘n groepie verbeeldingryke dames wat wonderlike avonture saam beleef in die kuberruim. Hulle het al met ‘n vlieënde tent om die wereld getoer, met ‘n luukse strykyster plesierboot die oseane verken Jumanji in Afrika gespeel, deur … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein, Vertelling: Die Juffrou en Lawrence | Tagged , | 6 Kommentaar

Rebus, hier kom ons weer!

Rebus, hier kom ons weer! Die Goue Vroue is ‘n paar besonder vroue wat allerhande wonderlike avonture saam beleef. Hulle het hulle eie dorpie, Rebusfontein, hier erens in Suid-Afrika. Daar word ontspan, Franjeliko gedrink en dis altyd mooiweer. Hulle het … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , , | 20 Kommentaar

telefoonoproep na Rebusfontein

Dit word  skemer op Rebusfontein. Die voeltjies sing pragtige aandliedjies. Die Goue Vroue sit elkeen met ‘n glasie wyn op Seegogga se bont stoepie, en kyk hoe die son agter die bome sak. Op ‘n tafeltjie is die eetgoed wat … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , | 13 Kommentaar

Oggendtee

OGGENDTEE                                                                                                                              Dis kunsuitstalling by Marina Blight se gallery. Om die teetafel in die agtertuin sit ‘n groepie van so 7 of meer pragtige dames. Elkeen is keurig en vrolik aangetrek  en ja, middeljarig. Dit gons soos hulle gesels. Of liewer: … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | 17 Kommentaar

That’s Amore! Europa, hier kom ons! Hoofstuk 1 van die Goue Vroue se nuwe avontuur.

Die goue vroue is al weer op pad na ‘n nuwe avontuur! Klik hier en toer saam. Verwag ook sommer die onverwagse. https://fresh.inlinkz.com/party/7e01efcc06e4463da97c16ec33eb9429 Die Goue Vroue sit almal gesellig in die sonnetjie op Seegogga se stoepie. Elkeen het ‘n glasie … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , | 21 Kommentaar

Terug na REBUS: slot episode van Jumanji

Die Goue Vroue is op ‘n avontuur in Afrika. Elkeen is die outeur van haar eie storie. Maar die Jumanjibord gooi ons rond. Lees al die avonture hier:  https://fresh.inlinkz.com/party/222c461d2afc4999aca03fa567cd84ea Elkeen kry haar beurt om die dobbelsteen te gooi wat hulle … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged | 47 Kommentaar

Beskermd: Die veelsydige buff

Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Vul jou wagwoord in om almal se kommentaar te sien.

The day after the night before

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, rhebusfontein | Tagged , , , | 30 Kommentaar

abba party

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , | 32 Kommentaar

As ek weer kon

  Hierdie is ‘n dialoog tussen ‘n ouma en ‘n keinkind wat ek vir die VLV moes skryf. My dialoog was nie een van die 3 bestes nie, maar ek dink tog ek wil dit hier plaas vir die GOUE … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , | 10 Kommentaar

Kersvader word gehelp

Die jongerige  nagemaakte Kersvader haal ‘n vergeelde foto’tjie uit sy sake n wys dit vir die GOUE VROUE. ‘n Mooierige meisietjie met lang blonde hare en ‘n outydse somerrokkie loer skaam na die kamera. “Dit is my Maria”, sê hy … Lees voort

Posted in goue vroue, Kersfees, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 11 Kommentaar

Saamskryf is lekker: Die towerinne en die goue vroue se saamskryfstories op een blog en opgedateer in Oktober 2022

Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal. Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 26 Kommentaar

GOUE VROUE EN DIE ROOI KONINGIN Hoofstuk 8

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar.As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 23 Kommentaar

Voor die vuur

Seegogga sit in haar Rebushuisie. Sy sit nie op die stoep nie, sy kyk nie vir die blommetjies nie. Seegogga sit voor haar vuurhert, ‘n seeraskombersie om haar skouers. Dis winter op Rebusfontein. Terwyl sy op haar perriwinkle skulpies tik, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , | 23 Kommentaar

Huise, name en Seegogga se Rebushuisie

Seegogga sit lekker agteroor op haar stoepie met ‘n koppie Bolandse flat white in haar hand.( Sy is mos nou gerehabiliteer). Sy bekyk die pragtige groen veld. Die gras is net reg- nie te lank nie, nie te kort nie. … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 12 Kommentaar

Ontbyt op Rebusfontein, vervolg

Seegogga sit met haar egte room cuppachino op haar stoepie. Sy bekyk die tuintjie met die pragtige  blommetjies. Toortsie is al reeds weg om haar huisie te gaan opknap en uit te pak. ‘n Paar Towerinne dryf nog in die … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein, Vertelling: Die Juffrou en John | 15 Kommentaar

Ontbyt op Rebusfontein

Dis ‘n nuwe oggend hier in Towerinstraat nr 10, Rebusfontein. Die son skyn, die voëltjies sing. Dis ‘n pragtige nuwe lenteoggend so hier in die winter en die Towerinne gaan ontbyt. Ek het hulle mos genooi vir ontbyt om ons … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , | 14 Kommentaar

Welkom op die nuwe Rebusfontein

Dis na daardie besoek aan Spanje, terwyl ons almal ewe onskuldig en soet weer in die Vlieënde Viruslugtende Towerin tent klim, dat die verskriklike nuus ons ore bereik. Vuurvliegie laat weet dat Rebusfontein verdwyn het! Blykbaar is dit nie sy … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, rhebusfontein | Tagged , , , | 37 Kommentaar

Die VVVTT HOOFSTUK 5 DEEL 2 Te fiets in Amsterdam

Dis ‘n vaal klompie towerinne wat die volgende oggend op hulle groot 28-wiel fietse wegtrek. Die rooi fietspad het hier en daar 90 grade draaie. Seegogga se voete kom skaars by die pedale by. Sy weet sy moet skerp draai, … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, feeverhale en ander stories, rhebusfontein | Tagged , , , , , , | 43 Kommentaar