Seegoggas, Krappies en goeters

VLUU L210  / Samsung L210Soos ‘n krappie op die strand,

trap ek spoortjies in die sand.

Soms sien jy iets,

soms niets.

Wie sal raai

hoe die wind gaan waai?

Tans is hier ‘n paar seestories( want ek is mos ‘n seegogga), sekskrappies, taalskulpies, ‘n paar kraters onder die see, ‘n paar  los opdrifsels  en seestrome van verlange….

6 Responses to Seegoggas, Krappies en goeters

  1. senings sê:

    Krappie, die wind waai altyd, altyd reg, en herstel sommer die onsinnighede en spelfoute wat ons in die sand skryf…

  2. seegogga sê:

    Welkom hier, Kindjie, ek hoop jy snuffel sommer nog lank hier rond!

  3. aj vosse sê:

    Dis wat die see aan ons doen! Geniet!! 😉

  4. seegogga sê:

    Ja, AJ, Soms wil ‘n mens baie skryf, soms net stilsit en die see geniet!

Laat 'n boodskap

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s