Tag Archives: parrots

I believe I can Fly nr 2: ‘n Saak van beginsel

Soos baie van julle al weet, het ek ‘n klein papagaaitjie, Bekkie, ‘n blou Indiese Ringnek. Die vabond reël my lewe! Ek glo nie daaraan om voëltjies se vlerke te knip nie, net soos ek ook nie daaraan glo om … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , , | 14 Kommentaar

I believe I can fly nr 1

Nege jaar gelede het ek ‘n voëltjie present gekry: ‘n Blou Indiese ringnek papagaaitjie op presies te wees. Soos alle jong voëltjies, het Bekkie ook probeer vlieg. Die probleem was dat hy dit nie kon regkry nie, want hy was … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , | 16 Kommentaar