Tag Archives: Vakansie

Vakansie by die see is meer

Dit word herfs en die paasnaweek lê voor. Dikwels verander die weer dramaties met paasnaweek, omdat dit altyd dan volmaan en dus springgety is. Hieroor wil ek graag met voornemende vakansiegangers gesels. Die see is fassinerend en wonderlik. En die … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , , | 24 Kommentaar

Seeskatte; Die storie van Robbie die Rob

Die see verander altyd. Dit gee soms skatte waarvan ons net kan droom,  avonture  wat nooit weer herhaal sal word nie omdat dit so ongewoon is, en nes jy dink jy ken die see, dan gebeur daar iets nuuts. Ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , | 21 Kommentaar