Category Archives: blogspeletjie:towerbus,

Om op Rhebusfontein te woon

In my wildste drome het ek dit nooit kon dink nie: Dat ek eendag op Rhebusfontein sal woon nie. “Maaar woon jy dan nie meer op Bredasdorp nie?” Natuurlik woon ek nog hier – en sommer op Struisbaai ook. Ek … Lees voort

Posted in blogspeletjie, blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, rhebusfontein | Tagged , , , | 45 Kommentaar

Skewe en ander prentjies – Rhebusfontein kunsuitstalling vervolg.

Liewe land. Wat vat jy saam en wat los jy? Ek is eintlik lus en vat sommer al my prentjies saam en hang hulle in my Rhebushuisie. Ek kan mos! En nog ‘n paar ekstra ook – die wat ek … Lees voort

Posted in blogspeletjie:towerbus,, Los opdrifsels | 20 Kommentaar

Avontuur op die Suidpunt

Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, ñ blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ñ fiktiewe … Lees voort

Posted in blogspeletjie:towerbus,, Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , | 49 Kommentaar