Tag Archives: idiome

Laat agter drie, maar: Liewer laat as nooit! Agteros kom mos ook in die kraal en hoe later hoe kwater of iets in diervoege.

Ja , die see wag vir niemand   nie, en al is ek baie lief vir idiome, het ek hierdie idioomspeletjie gemis! Dus skryf ek hom sommer steeds, al kan ek hom nou nie eintlik link nie.  dus link ek … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | Tagged , , | 15 Kommentaar