Category Archives: Kossies vir ‘n seegogga en ander resepte

Lockdown moedersdag

2020 is beslis ‘n jaar van eerstes. Wie sou in sy wildste drome ‘n grendeltyd vir 2020 kon uitdink? Het enigeen van julle al voorheen ooit so ‘n lockdown beleef? Aanvanklik het ons dit positief met allerlei vrolike idees aangepak. … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | Tagged , , , | 12 Kommentaar

Boere-sushi – iets nuuts

Op hierdie foto sien jy ons eerste poging boeresushi. Daar is brood- sowel as pap- sushi, en sommige goedjies soos agurkies is sommer sonder ‘n stysel bedekking geplaas want dit kan ook met of sonder ‘n sousie met stokkies geeet … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Reseppie vir die lus

As dit koud is, is mens mos lus! Lus vir soetgoed, warmmaakgoed, sommer net lus – in general! En in die afgelope tyd, toe ek so diep begin dink het oor die huwelik, die smarte van die lewe en al … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | 9 Kommentaar

Tameletjie is lekker

Vir Tamaletjie resepte: Onderaan hierdie blog verskyn daar 3 resepte, twee baie eenvoudig,  die ander een van Leipoldt. Klik ook op die hier op Reseppie vir die lus vir lekker maklike ander lekkers. Maar nou eers die bloggie! Aartappelpastei( ek … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | Tagged , , | 5 Kommentaar