Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 159 661 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (4)
- blogspeletjie (5)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (5)
- Boeke en flieks (9)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (31)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (38)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (14)
- idioomstories (28)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (4)
- kraters en ander skandes (humor) (25)
- Los opdrifsels (161)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (10)
- rhebusfontein (19)
- Seestories (45)
- skoolstories (6)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (11)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
seegogga oor Emmerskoplysie 5 Positief oor Emmerskoplysie 5 Emmerskoplysie 7… oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 Wat my help met covi… oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 Una oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie
Kersvader word gehelp
Die jongerige nagemaakte Kersvader haal ‘n vergeelde foto’tjie uit sy sake n wys dit vir die GOUE VROUE. ‘n Mooierige meisietjie met lang blonde hare en ‘n outydse somerrokkie loer skaam na die kamera. “Dit is my Maria”, sê hy … Lees voort →
Saamskryf is lekker: Die towerinne en die goue vroue se saamskryfstories op een blog
Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal. Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was … Lees voort →
GOUE VROUE EN DIE ROOI KONINGIN Hoofstuk 8
Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar.As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande … Lees voort →
Voor die vuur
Seegogga sit in haar Rebushuisie. Sy sit nie op die stoep nie, sy kyk nie vir die blommetjies nie. Seegogga sit voor haar vuurhert, ‘n seeraskombersie om haar skouers. Dis winter op Rebusfontein. Terwyl sy op haar perriwinkle skulpies tik, … Lees voort →
Huise, name en Seegogga se Rebushuisie
Seegogga sit lekker agteroor op haar stoepie met ‘n koppie Bolandse flat white in haar hand.( Sy is mos nou gerehabiliteer). Sy bekyk die pragtige groen veld. Die gras is net reg- nie te lank nie, nie te kort nie. … Lees voort →
Ontbyt op Rebusfontein, vervolg
Seegogga sit met haar egte room cuppachino op haar stoepie. Sy bekyk die tuintjie met die pragtige blommetjies. Toortsie is al reeds weg om haar huisie te gaan opknap en uit te pak. ‘n Paar Towerinne dryf nog in die … Lees voort →
Die vervalle biblioteek: Slot
Hier is die slot van ‘n vervolgverhaal .Hierdie inskrywing vorm deel van ‘n bloguitdaging wat ‘n groep dames, bekend as die towerinne van Rebusfontein, uitgedaag het om ‘n storie saam vertel. Elke episode is deur iemand anders geskryf. Kliek HIER … Lees voort →
die misterie van die vervalle biblioteek
Hierdie inskrywing vorm deel van ‘n bloguitdaging wat ‘n groep dames, bekend as die towerinne van Rebusfontein, uitdaag om ‘n storie saam vertel. Jy moet eintlik die vorige 10 hoofstukke (dit is nie so lank nie) lees om myne te … Lees voort →
Skewe en ander prentjies – Rhebusfontein kunsuitstalling vervolg.
Liewe land. Wat vat jy saam en wat los jy? Ek is eintlik lus en vat sommer al my prentjies saam en hang hulle in my Rhebushuisie. Ek kan mos! En nog ‘n paar ekstra ook – die wat ek … Lees voort →
Kunsuitstalling op Rhebusfontein – wonderlik!
O my Word – noot! Dis mos so in my kraal! Wil julle kuns he? Ek het baie!!! (BAIE!).Hoekom?Wel, my ma het geskilder, en ek, en my 3 kinders, en ek het ‘n raambesigheid… en ook ‘n voëtjie wat los … Lees voort →