Category Archives: Boeke en flieks

Liewe Lesers

Liewe lesers Sjoe, ek het so lanklaas geblog. Dit beteken nie ek het lankaas geskryf nie, né. Eintlik was ek heel bedrywig! As ek nie besig is om een of ander onhebbelikheid of wilde avontuur met die Goue Vroue te … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels | Tagged , , , | 18 Kommentaar

Boekbespreking: “The hundred-year old man who climbed out of the window and disappeared”, deur Jonas Jonasson.

 Alan Carlsson, ‘n 100 jarige oom in ‘n ouetehuis, was nie lus om sy 100ste verjaardag wat die kwaai matrone vir hom gereël het, by te woon nie. Toe klim hy deur die venster en land met sy pis-slippers in … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels | Tagged , | 16 Kommentaar

Die Skaalmodel deur Anneli Groenewald : ‘n Boekbespreking

Die skaalmodel deur Anneli Groenewald was die debuutwenner in die NB-Uitgewers se GROOT Afrikaanse Romanwedstyd 2015, en met reg so. In die roman word Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Skeepswrakmuseum op Bredasdorp, deur lede van die plaaslike publiek van … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , | 7 Kommentaar

Die Meesterstuk deur Francine Rivers

Toe Grace Moore diens aanvaar by ‘n beroemde kunstenaar, Roman Velasco, is nie een van hulle voorbereid op die die totale ommeswaai wat God besig is om in hulle lewe te bewerk nie. Ten spyte van totaal uiteenlopende maniere om … Lees voort

Posted in Boeke en flieks | Tagged , , , , , | 4 Kommentaar

verlos deur die liefde

As iemand vir ‘n gelowige man sou sê dat hy ‘n verhouding met ‘n prostituut moet begin en met haar moet trou, sou mens dadelik die ou wou waarsku dat dit verkeerde raad is en dat hy haar moet vermy … Lees voort

Posted in Boeke en flieks | Tagged , , , , , , | 2 Kommentaar

BOEKBESPREKING: Verlos deur genade deur Jill Eileen Smith

Die storie van Naomi, Orpa en Rut is een wat deur die  eeue die verbeelding aangegryp het: Naomi en haar gesin wat in ‘n vreemde heidense land gaan werk het; haar man en seuns se ontydige dood;  haar skoondogter, Rut, … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 2 Kommentaar

oulike kinderboeke

Deesdae is mense tog so besig en dit is soveel makliker om kinders voor die TV te laat neerplak as om die moeite te doen om vir hulle te lees, maar glo my, selfs in hierdie tegnologiese eeu, is LEES … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Kersfees | Tagged , , , , , | 8 Kommentaar

Boekbespreking; ‘n Hart vol hoop

Dit is altyd vir my interessant hoe ‘n goeie skrywer kan lewe gee aan ‘n Bybelkarakter van wie ons eintlik so min weet. Tessa Afshar het goeie navorsing gedoen oor die lewe in Fillipi in Paulus se tyd, die werklike … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels | Tagged , , , , | 4 Kommentaar

Boekbespreking: ‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis, uitgegee deur Cum boeke

‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis. Uitgewer: Cum boeke   Ek het onlangs hierdie mooi kuise  liefdesverhaal gelees en baie geniet, ten spyte van die vertaling  wat een of twee plekke bietjie hinderlik is. Oor die algemeen is dit egter … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels | Tagged , , , , | 10 Kommentaar

Boekbespreking: Kruispad vir Klara deur Helene de Kock

Om alles te verloor waaraan jy al die jare gewoond was, en ook die mense wat vir jou dierbaar was, dwing jou om besluite te neem en dinge te doen wat jy nooit voorheen as moontlike opsies sou beskou het … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, feeverhale en ander stories | Tagged , , | 1 Kommentaar

Peter Pan, Heidi en ander

Ek grawe my ou kinderboeke uit, my aller-gunsteling boeke, in opdrag van Toortsie. Vir my is daar nie mooier boeke as kinderboeke nie. Vandag gesels ek met Heidi en ek wil haar in my arms toevou. Arme Heidi. Sy was … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | 7 Kommentaar