Tag Archives: vlieg

I believe I can fly 5 -en toe doen hy dit weer!

Nouja, Bekkie het hom noual bewys as ‘n voëltjie wat weet hoe lekker dit is om buite in die sonnetjie te wees, maar darem ook veilig by sy ma in die huis. En hy hou baie daarvan om haar siel … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , | 14 Kommentaar

I believe I can fly 4: the joy of flight

Like the joy of a boy going downhill on a bike, even more so is the joy of a bird racing on the wind. This does not mean that your pet bird wants to go away from you. It simply … Lees voort

Posted in English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , , , | 11 Kommentaar

I believe I can fly 3 ( ofterwel: Die dag toe ek op Worcester se sypaadjie kampeer het)

Einde verlede jaar het ek en my man ons kleinkind gaan oppas op Worcester, en natuurlik is Bekkie, my blou ringnekkie saam in sy reishokkie. Hy geniet die ryery altyd vreeslik en lewer kommentaar op alles. Vroeg die volgende oggend … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , | 35 Kommentaar

I believe I can Fly nr 2: ‘n Saak van beginsel

Soos baie van julle al weet, het ek ‘n klein papagaaitjie, Bekkie, ‘n blou Indiese Ringnek. Die vabond reël my lewe! Ek glo nie daaraan om voëltjies se vlerke te knip nie, net soos ek ook nie daaraan glo om … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , , | 15 Kommentaar

I believe I can fly nr 1

Nege jaar gelede het ek ‘n voëltjie present gekry: ‘n Blou Indiese ringnek papagaaitjie op presies te wees. Soos alle jong voëltjies, het Bekkie ook probeer vlieg. Die probleem was dat hy dit nie kon regkry nie, want hy was … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , | 17 Kommentaar