Category Archives: Vertelling: Die Juffrou en John

Die juffrou. Deel 9

 (Hierdie is die laaste deel van die vertelling. Om voor te begin, klik hier. ) Soos die geur van John vandag nog in haar herinneringe sluimer, so het die gedagtes aan hom altyd ook daar gebly, soet en minder soet, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Vertelling: Die Juffrou en John | Tagged , , , , , | 16 Kommentaar

Die juffrou.Deel 8

Soms wonder sy: is sy dan obsessief-kompulsief om so in die verlede rond te delf? Waarom was die John- ding die afgelope jaar so in haar gedagtes? Is dit normaal? Soos dit gebeur in die lewe, het hulle albei getrou. Het … Lees voort

Posted in Vertelling: Die Juffrou en John | 3 Kommentaar

Die juffrou deel 7

Die mens wik, maar God beskik en dis eers later, met die terugblik, dat ‘n mens soms God se doel insien. En ja, ook soms sal jy dit nooit weet nie. Die juffrou se werk het vereis dat sy honneurs … Lees voort

Posted in Vertelling: Die Juffrou en John | 7 Kommentaar

Die Juffrou. Deel 6.

Soms lei die lewe ‘n mens op vreemde paaie en die vriendskap tussen die juffrou en John was so ‘n pad. Elke mens glo sekerlik dat die liefde tussen hom en sy geliefde uniek is. En sekerlik is dit ook, … Lees voort

Posted in Vertelling: Die Juffrou en John | 5 Kommentaar

Die Juffrou. Deel 5

Twee  jaar nadat sy begin skoolhou het, is die juffrou weg na ‘n ander skool; haar ingenieur is weg, oorsee;  maar die geur van John het gebly.  Sy  verbeel  haar sy kan dit vandag, 40 jaar later, nog steeds onthou … Lees voort

Posted in Vertelling: Die Juffrou en John | 7 Kommentaar

Die Juffrou. Deel 4

Wat is moreel, eties, en wat is nie? Die juffrou het gedog sy weet. En John het geglo hý weet. En hulle het geglo dat hulle net onderwyseres en leerling was. Ag, en hulle wás ook net onderwyseres en leerling. … Lees voort

Posted in Vertelling: Die Juffrou en John | 7 Kommentaar

Die juffrou. Deel 3

So het die juffrou en haar kinders dan ‘n band gevorm, nouer as wat daar gewoonlik tussen onderwyser en leerling is. En omdat sy jonk was, en onervare, het sy dit nie as verkeerd gesien nie. In die middel van … Lees voort

Posted in Vertelling: Die Juffrou en John | 4 Kommentaar