Category Archives: Overberg

Kraterstorie 23: Die avonture van die verlore handsak

Toe ek  en  vriendin Ingrid jare gelede oorsee gaan toer het, het die lugredery ons tasse laat wegraak. Ons moes ‘n paar dae oorleef met net die klere aan ons lyf.( Ingrid 2 dae, en ek 30 dae). Toe Ingrid … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , | 18 Kommentaar

Vakansie by die see is meer

Dit word herfs en die paasnaweek lê voor. Dikwels verander die weer dramaties met paasnaweek, omdat dit altyd dan spring is. Hieroor wil ek graag met voornemende vakansiegangers gesels. Die see is fassinerend en wonderlik. En die ideale vakansie is … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg, Seestories | Tagged , , , , , | 19 Kommentaar

Seeskatte; Die storie van Robbie die Rob

Die see verander altyd. Dit gee soms skatte waarvan ons net kan droom,  avonture  wat nooit weer herhaal sal word nie omdat dit so ongewoon is, en nes jy dink jy ken die see, dan gebeur daar iets nuuts. Ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , | 21 Kommentaar

plek vir Paasnaweek

Jippie!!! Ek het huurders vir Erika gekry! In my vorige blog het ek mos vertel van die kanselasie gister, nè. Wel, vanoggend vroeg kry ek ‘n telefoonoproep van ‘n vorige klient. Ja, Erika is bespreek vir die naweek. Ai, ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , | 3 Kommentaar

creatures in my garden

Ja, dis steeds lente, alvoel dit meer na winter hier met al die reën( ai toggie, wat van ons kosbare koring, gars en canola?). Maar toe dit nog in die middel van die lente was, hier einde September, het ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , , , , | 15 Kommentaar

Dis alweer lente in die Overberg!

Hier waar ek nou laataand sit, toegewikkel in my warm top, en luister na die geloei van die winterwind, is dit moeilik om te glo dat dit lente is. En tog is dit! Sowaar! Ek het selfs mooi foto’s om … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg | Tagged , , , , , , , , , , | 16 Kommentaar

Diepseeduik op die Suidpunt van Afrika.

My goeie vriend. Martin van der Merwe, is al jare lank duiker op Struisbaai en neem ook duikers uit om te gaan duik. Nou het Martin ‘n dvd gemaak van die lewe onder die water hier waar ons woon. Die … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , | 6 Kommentaar