Category Archives: feeverhale en ander stories

The day after the night before

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, rhebusfontein | Tagged , , , | 30 Kommentaar

KASTEELSTORIE

Una het dit begin, en toe het Woordnoot met haar kers-verjaardagpartytjie vir ons elkeen ‘n pakkie in die hand gegee en ons saamgenooi na ‘n Learjet wat saggies op Rebusfontein kom land het en ons voor hierdie lieflike kasteel kom … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue | Tagged , | 17 Kommentaar

Saamskryf is lekker: Die towerinne en die goue vroue se saamskryfstories op een blog

Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal. Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 25 Kommentaar

GOUE VROUE EN DIE ROOI KONINGIN Hoofstuk 8

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar.As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 23 Kommentaar

Voor die vuur

Seegogga sit in haar Rebushuisie. Sy sit nie op die stoep nie, sy kyk nie vir die blommetjies nie. Seegogga sit voor haar vuurhert, ‘n seeraskombersie om haar skouers. Dis winter op Rebusfontein. Terwyl sy op haar perriwinkle skulpies tik, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , | 23 Kommentaar

Huise, name en Seegogga se Rebushuisie

Seegogga sit lekker agteroor op haar stoepie met ‘n koppie Bolandse flat white in haar hand.( Sy is mos nou gerehabiliteer). Sy bekyk die pragtige groen veld. Die gras is net reg- nie te lank nie, nie te kort nie. … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 12 Kommentaar

Ontbyt op Rebusfontein, vervolg

Seegogga sit met haar egte room cuppachino op haar stoepie. Sy bekyk die tuintjie met die pragtige  blommetjies. Toortsie is al reeds weg om haar huisie te gaan opknap en uit te pak. ‘n Paar Towerinne dryf nog in die … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein, Vertelling: Die Juffrou en John | 15 Kommentaar

Ontbyt op Rebusfontein

Dis ‘n nuwe oggend hier in Towerinstraat nr 10, Rebusfontein. Die son skyn, die voëltjies sing. Dis ‘n pragtige nuwe lenteoggend so hier in die winter en die Towerinne gaan ontbyt. Ek het hulle mos genooi vir ontbyt om ons … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , | 14 Kommentaar

Welkom op die nuwe Rebusfontein

Dis na daardie besoek aan Spanje, terwyl ons almal ewe onskuldig en soet weer in die Vlieënde Viruslugtende Towerin tent klim, dat die verskriklike nuus ons ore bereik. Vuurvliegie laat weet dat Rebusfontein verdwyn het! Blykbaar is dit nie sy … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, rhebusfontein | Tagged , , , | 37 Kommentaar

Die VVVTT HOOFSTUK 5 DEEL 2 Te fiets in Amsterdam

Dis ‘n vaal klompie towerinne wat die volgende oggend op hulle groot 28-wiel fietse wegtrek. Die rooi fietspad het hier en daar 90 grade draaie. Seegogga se voete kom skaars by die pedale by. Sy weet sy moet skerp draai, … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, feeverhale en ander stories, rhebusfontein | Tagged , , , , , , | 43 Kommentaar