Category Archives: Treinstories

Krater 6, oftewel die dag toe ek die trein ingehardloop het

Sjoe, na al die stres van die afgelope rukkie, is dit tyd vir ‘n krater storie!¬†En dis ‘n ware storie, hoor! Vooraf moet ek net gou eers my hele sportloopbaan vertel. In my jare in die laerskool moes die hele … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Treinstories | Tagged , , | 25 Kommentaar