Category Archives: gedigte en rympies (seestrome van verlange)

I believe I can fly 4: the joy of flight

Like the joy of a boy going downhill on a bike, even more so is the joy of a bird racing on the wind. This does not mean that your pet bird wants to go away from you. It simply … Lees voort

Posted in English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , , , | 11 Kommentaar

Seisoene

so summer has come to an end: autum leaves have fallen, mostly; the air is getting  crispy and you  – locked up in ice

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , | 4 Kommentaar

A is vir Appel, P is vir Peer

Nouja die foutjies sal nie uitgesluit bly nie. Die korrekte spelling is Quebec en dit moet wees : waar IN die wereld is ek ( ipv is) , maar ek ganie nou alles oordoen nie!

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , | 18 Kommentaar

Pros’t

Pro’st Daar’s baie te sê vir gedigte en wyn- So na aan ons vreugde so digby ons pyn. En om saam te drink en saam te lees vergroot die genot, verminder die vrees. Ja, daar’s baie te sê vir gedigte … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , | 12 Kommentaar

Oor mense wat mal is

Vannaand moes ek ‘n tweede gedig op Facebook plaas in ‘n gedigplaas-uitdaging.  Ek plaas dit sommer ook hier. My keuse is’n gedig van Adam Small. Hy het destyds by Maskew Miller gewerk en toe hy tydens besoek op Kimberley was, … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , | 15 Kommentaar

As Pappa huis toe kom

As Pappa huis toe kom As Pappa huis toe kom saans as die lang skadu’s op die gras kruip en my bene moeg en stowwerig is as die dag al lank en oud voel soos ‘n lang vakansie en vervelig, … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , , | 6 Kommentaar

Wat doen ek met musiek?

Toortsie het gevra, dus moet ek ‘produce’, nè. Ek het in st  1 begin musiek neem. Ek onthou dat ons nog nie ‘n klavier gehad het nie en dat ek by die tannie oor die straat moes gaan oefen. Later … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | 9 Kommentaar