Category Archives: blogspeletjie diegroen giggelbus

Die VVVTT HOOFSTUK 5 DEEL 2 Te fiets in Amsterdam

Dis ‘n vaal klompie towerinne wat die volgende oggend op hulle groot 28-wiel fietse wegtrek. Die rooi fietspad het hier en daar 90 grade draaie. Seegogga se voete kom skaars by die pedale by. Sy weet sy moet skerp draai, … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, feeverhale en ander stories, rhebusfontein | Tagged , , , , , , | 43 Kommentaar

Die VVVTT WERELDTOER Hoofstuk 5 Deel 1: Die kleurvolle tent.

Die V(lieënde)V(irus)V(lugtende)T(owerin)T(ent) styg met ‘n duisligwekkende vaart op. Jy sien net stofwolke! Seegogga gaan aan die proes en hoes.Sy pluk haar Sasolreünie buff oor haar oë en neus, maar te laat. Sy kan niks sien nie. Sy gryp na die … Lees voort

Posted in blogspeletjie, blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, Euro-trip, feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | Tagged , , , , , | 34 Kommentaar

Om te blog is ‘n bonus !  

    Verlede keer het ek vertel van Toortsie (  https://toortsie.com/  ) en Seegogga(  https://seegogga.com/  ) wat jare gelede al begin blog het en nou al saam met ander bloggers lekker tong-in-die kies stories skryf en ook in hulle eie … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, die tale wat ons praat, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 9 Kommentaar

Om op Rebusfontein te woon

In my wildste drome het ek dit nooit kon dink nie: Dat ek eendag op Rebusfontein sal woon nie. “Maaar woon jy dan nie meer op Bredasdorp nie?” Natuurlik woon ek nog hier – en sommer op Struisbaai ook. Ek … Lees voort

Posted in blogspeletjie, blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, rhebusfontein | Tagged , , , | 47 Kommentaar

Waenhuiskrans/Arniston

Liewe Towerinne en almal wat belangstel: Lees gerus hierdie interessante skrywe van Pierre Massyn oor ons dorp met twee name, waar ons onlangs rondgetoer het en spesifiek die storie oor die stranding van die Arniston. https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/waenhuiskrans-of-arniston/ Lees ook ‘n  seerowerstorie … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | 2 Kommentaar

‘n dag by die see

  se streek/provinsie afspeel. Kuiergasbloggers en hulle lesers moet asseblief ook hulle skakels byvoeg op InLinkz sodat ons almal kan saamlees. Om jou blogHierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , | 69 Kommentaar

Word wakker!

Lê-Jou-Eier-kuier-safari: Spring op die Bus. Sien: Dis Ekke vir die reëls. Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged | 36 Kommentaar