Tag Archives: fly

I believe I can fly 4: the joy of flight

Like the joy of a boy going downhill on a bike, even more so is the joy of a bird racing on the wind. This does not mean that your pet bird wants to go away from you. It simply … Lees voort

Posted in English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , , , | 11 Kommentaar

I believe I can fly 3 ( ofterwel: Die dag toe ek op Worcester se sypaadjie kampeer het)

Einde verlede jaar het ek en my man ons kleinkind gaan oppas op Worcester, en natuurlik is Bekkie, my blou ringnekkie saam in sy reishokkie. Hy geniet die ryery altyd vreeslik en lewer kommentaar op alles. Vroeg die volgende oggend … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , | 34 Kommentaar