Category Archives: Seestories

Vakansie by die see is meer

Dit word herfs en die paasnaweek lê voor. Dikwels verander die weer dramaties met paasnaweek, omdat dit altyd dan spring is. Hieroor wil ek graag met voornemende vakansiegangers gesels. Die see is fassinerend en wonderlik. En die ideale vakansie is … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg, Seestories | Tagged , , , , , | 19 Kommentaar

Hoe het Seegogga gebeur?

Van jongs af was ek lief vir skryf. Op 10-jarige ouderdom het ek al ‘n paar “gediggies” geskryf gehad, wat ek dan Desembers ewe manmoedig by die CSV Kampkonserte op Struisbaai opgesê  het. As ek klavier geoefen het, het ek … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels, Seestories | 25 Kommentaar

goue see in die middel van die nag

Dis laatnag. Die stormwind loei om die hoeke van die huis. Dis koud en ek sit so na as moontlik aan die kaggelvuurtjie met sy laaste stompie op. Dis winter soos dit net in die Kaap winter kan wees in … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | Tagged , , , , | 8 Kommentaar

kraterstorie 20 : troukatastrofes nr 1: Dek tafeltjie dek

Nou die dag het Kameel vertel van haar dogter se troue, en hoe die pragtige blomme wat hulle bestel het, toe by die verkeerde troue opgedaag het. Dit het my laat dink aan my eie en ook my 3 dogters se troues. … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Seestories | Tagged , | 4 Kommentaar

Seeskatte; Die storie van Robbie die Rob

Die see verander altyd. Dit gee soms skatte waarvan ons net kan droom,  avonture  wat nooit weer herhaal sal word nie omdat dit so ongewoon is, en nes jy dink jy ken die see, dan gebeur daar iets nuuts. Ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , | 21 Kommentaar

Dolfyne op Struisbaai

Dolfyne in Struisbaai Like ·  · Promote · Share Klik op die prentjie om hierdie mooi video van Struisbaai Fishing Adventures te sien. Hulle het my toestemming gegee dat ek dit kan plaas. By die see gebeur daar altyd iets! Soos die see nooit twee … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | Tagged , | 7 Kommentaar

plek vir Paasnaweek

Jippie!!! Ek het huurders vir Erika gekry! In my vorige blog het ek mos vertel van die kanselasie gister, nè. Wel, vanoggend vroeg kry ek ‘n telefoonoproep van ‘n vorige klient. Ja, Erika is bespreek vir die naweek. Ai, ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , | 3 Kommentaar