Category Archives: branders van emosies: musiek vir die siel

You will never walk alone.

Honderjarige ridder verwerf 2 wereldrekords Nie alleen is die 100jarige Kaptein Thomas Moore ( geb 30April 1920) op 17 Julie 2020 deur Koningin Elizabeth tot ridder geslaan nie, hy het ook 2 wêreldrekords oortref! Gedurende die Lockdown het Captain Tom … Lees voort

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels | Tagged , , | 23 Kommentaar

BOEKBESPREKING: Verlos deur genade deur Jill Eileen Smith

Die storie van Naomi, Orpa en Rut is een wat deur die  eeue die verbeelding aangegryp het: Naomi en haar gesin wat in ‘n vreemde heidense land gaan werk het; haar man en seuns se ontydige dood;  haar skoondogter, Rut, … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 2 Kommentaar

Sondagaand – nie blues nie

Vannaand sit Seegogga nou stoksielalleen en speel hier met haar bloggie – iets wat sy so lanklaas gedoen het. Mnr Krap het aan’t slaap geraak in die sitkamer, RSG speel die mooiste operamusiek, die skulpbakkies is gewas, die seekatte lê … Lees voort

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels, Seestories | 22 Kommentaar

Seisoene

so summer has come to an end: autum leaves have fallen, mostly; the air is getting  crispy and you  – locked up in ice

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , | 4 Kommentaar

Meesleurende Russies op ‘n Woensdagaand

So kry ek die eerste keer in ‘n lang ruk kans om bietjjie te surf – en ontdek hierdie ongelooflik mooi youtube musiek.  Gun julleself ‘n paar minute en laat julle meesleur! Jy sal verkwik en nuut anderkant uitkom!  

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels | Tagged , , , | 9 Kommentaar

Nagliedjie

O silwerig glip-gly hy oor die donker waters  wat saggies al harder donder op die klam sand.     ‘n Enkel ry voetspore maak holtes op die uitgestrekte strand- daar waar sy uitbundig gehuppel-spring en haar nagliedjie vir die maan gesing het.     … Lees voort

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Die Overberg: my wereld., gedigte en rympies (seestrome van verlange), Seestories | 4 Kommentaar