Tag Archives: Rachmaninoff

Meesleurende Russies op ‘n Woensdagaand

So kry ek die eerste keer in ‘n lang ruk kans om bietjjie te surf – en ontdek hierdie ongelooflik mooi youtube musiek. ¬†Gun julleself ‘n paar minute en laat julle meesleur! Jy sal verkwik en nuut anderkant uitkom!  

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels | Tagged , , , | 9 Kommentaar