Category Archives: skoolstories

Die waarde van MATRIEK

Ons land het pas gejuig ( en soms geween) oor die matriekuitslae. En duisende jong tieners het sopas met hulle matriekjaar begin. Maar waaroor gaan dit dan nou alles? Ek plaas vir julle hier ‘n paragraaf wat geskryf is deur … Lees voort

Posted in Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener!, Los opdrifsels, skoolstories | Tagged , , | 7 Kommentaar

Die juffrou: Deel een

Elke ding wat gebeur, stuur jou  lewe in ‘n koers, ‘n rigting wat die res van jou lewe beïnvloed en verander, soms so gering dat jy dit nie agterkom nie, soms soveel dat dit jou jou lewe lank bybly. Hierdie jaar, 40 … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, skoolstories, Vertelling: Die Juffrou en John | Tagged , | 8 Kommentaar

Krater 11: Hoogmoed kom tot ‘n val

Ag nee-wat! Die lewe is deesdae heeltemal te ernstig! Dit tyd vir ‘n kraterstorie! In my jong dae het ons taalonderwyseres mos nog NAGESIEN: Duisende boeke-taalwerkboeke, opstelboeke, voorgeskrewe vrae-boeke, toetsboeke,……. So stap hierdie jong juffroutjie met haar wit minirokkie eendag … Lees voort

Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), skoolstories | 4 Kommentaar

Krater 1: Daar’s ‘n skroef los!

Toortsie se dit was naamrukweek, oftewel, die dag toe en my naam krater gemaak het. Ok, hier gaat ons! As jong juffrou  in die tyd van die mini’s jare gelede, moes jy jou staan en veral jou sit, baie goed … Lees voort

Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), skoolstories | 10 Kommentaar