Category Archives: Euro-trip

Kaalvoet in die reen- ‘n kraterstorie

Dis laaankal tyd vir ‘n kraterstorie, so hier is hy. Ek begin gewoonlik goed met alles, maar êrens, somewhere, gaan iets gewoonlik verkeerd, né. Nie ernstig, doodsake nie, net sommer……. krateragtig? Vir my verjaardag besluit my liewe dogter om haar ma … Lees voort

Posted in Euro-trip, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 10 Kommentaar

Amsterdam 2013

Die lewe loop draaie . Soms so stadig dat jy dit nie agterkom nie, soms vinnig en dramaties. In hierdie tyd van verandering in my lewe, kom daar toe nog ‘n paar onverwagse kinkels, hobbeltjies in die bestaan. Die eerste, … Lees voort

Posted in Euro-trip | Tagged , | 15 Kommentaar

KONINGINNEDAG 2012

Maandag, 30 April, was Koninginnedag- ‘n dag van oranje, feesvier , pret en vryemark in Holland. Koninginnedag het geleidelik deur die jare ontstaan toe daar elke jaar op koningin Wilhelmina se verjaarsdag blomme aan haar oorhandig is en sy dan … Lees voort

Posted in Euro-trip, Los opdrifsels | 15 Kommentaar

Keukenhof: Tiptoe through the Tulips

    Keukenhof So lovely the colours so crispy the air I cannot help thinking you should have been there.

Posted in English blogs, Euro-trip, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | 7 Kommentaar

Die eensame koning

Eendag, lank gelede, so vanaf, 1845 af, was daar ‘n klein prinsie. Die arme prinsie se pa was natuurlik die koning van die land, Bavaria, en baie besig. Hy  het nie gedink kindersgrootmaak is deel van ‘n koning se pligte nie, daarvoor … Lees voort

Posted in Euro-trip, feeverhale en ander stories | 8 Kommentaar

Turkısh Delıght

Merhaba arkadaşlar! So vlieg ons toe ewe hartseer terug SA toe, en land in Istanboel!  Wat ‘n belewenis! Dit het so gebeur: Toe ons so twaalfuur die nag in Istanboel moes oorklim, deel hulle ons mee dat die vulkaan se … Lees voort

Posted in Euro-trip | 12 Kommentaar

Deutsche Erlebnis

Guten Tag, meine Freunde!  Ich komm nur von Deutchland. Wir waren 2 Tagen bei unsere Vreunde in Munchen . Sie waren wunderbar freundlich. Sie haben uns nach die Marienplatz genommen. Da klommen wir ein”tower”, st Peter “tower”. Wir gingen auch nach die … Lees voort

Posted in Euro-trip | 11 Kommentaar