Meesleurende Russies op ‘n Woensdagaand

So kry ek die eerste keer in ‘n lang ruk kans om bietjjie te surf – en ontdek hierdie ongelooflik mooi youtube musiek.  Gun julleself ‘n paar minute en laat julle meesleur! Jy sal verkwik en nuut anderkant uitkom!

 

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels and tagged , , , . Bookmark the permalink.

5 Responses to Meesleurende Russies op ‘n Woensdagaand

  1. travel460 sê:

    Wat ń heerlike manier om die dag te begin, met hierdie mooie klanke.🌹

  2. Toortsie sê:

    Fantastiese musiek!

  3. Een van my gunsteling werke…ek is mal oor Rachmaninoff.Hierdie vrou kán speel!

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s