Ek is bevoorreg om 4 plekkies by die see te hê. Die een, Annie’s flat, is tans permanent verhuur, maar die ander is op kort termyn beskikbaar aan almal wat ‘n bietjie die see wil kom geniet. Kyk gerus hier na hulle en kontak my!
Here are my 3 sea accommodation units.
FAGANS op Struisbaai: https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/11/02/fagan-se-woonstel/
Erika op Struisbaai.
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/08/12/erika-self-catering-accommodation-struisbaai/
Rus’nBietjie op Agulhas.
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/11/03/rus-n-bietjie-agulhas/
We look forward to accommodate you!
Ons sal julle graag wil ontvang!
Anna-Marie Groenewald
tel 0845874228
seegogga@gmail.com





Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.