Category Archives: Ma se seksboek

Ma se seksboek. brief 27 Bestellings

Liewe lesers Baie dankie dat julle saam met my hierdie boekie deurgewerk  het. Dis deur julle inspirasie dat ek sover gekom het om dit te druk en uit te gee.  Die boekie is nog nog nie by boekwinkels beskikbaar nie, … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar

MA SE SEKSBOEK .BRIEF 26: Saamwoon

Posted on December 15, 2010 by seegogga   Liewe Kinders Ek het nou al die briefies gerankskik en in ‘n boek gesit. Ek hoop julle sal dit sonder vooroordeel lees, en daar iets kan uithaal wat vir julle van waarde … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 6 Kommentaar

Wow, hy’s klaar!

Die vriendelike Anita gee vir my die proefkopie: MY BOEKIE! Wow, dis wonderlik om dit vas te hou- dit lyk actually soos ‘n regte boek! Klein, maar darem. Ek blaai hom deur: al die bladsy is mooi opgeline, niks skeef … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 7 Kommentaar

Om ‘n boek te skryf

Dit is stil hier op my bloggie, en eensaam. Ek sien sommer die kliek en besoekers is weg. Die kommentaar ook. Ek self is ook nie eers hier nie. Rede? Ek probeer my boekie klaarkry! ‘n Mens ou dink ‘n … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 11 Kommentaar

Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging

Liewe Kinders Lienkie se toe mos dat ek sommer ook moet skryf oor ouerinmenging. Ja, dis nogal ‘n tameletjie, ne! Erens in julle verhouding gaan julle beslis daarmee te doen kry in mindere of meerdere mate. Dis in ons geval … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 24: Liefde en respek

Liewe Kinders Daar is nog duisende goed waaroor gepraat en geskryf kan word, maar miskien moet ek nou eers hier stop. Kom gesels gerus as daar iets is waaroor jy wonder. Die hoofsaak van al hierdie hierdie dinge is liefde en … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 15 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 23: Swanger?

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Maar se nou net? Wat as julle te ver gaan? Wat as julle swanger raak voor julle getroud is? Wat as? Een van die redes hoekom ek hierdie briefies geskryf het , is om julle voor … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 10 Kommentaar