Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 109,739 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (4)
- branders van emosies: musiek vir die siel (3)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (40)
- die tale wat ons praat (28)
- English blogs (13)
- Euro-trip (10)
- feeverhale en ander stories (18)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (28)
- idioomstories (26)
- kraters en ander skandes (humor) (23)
- Los opdrifsels (119)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (8)
- Seestories (34)
- skoolstories (4)
- Treinstories (1)
- Vertelling: Die Juffrou en John (13)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (5)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Aandag! Verbeter die lewe en word ‘n mijoener!
Die waarde van MATRIEK
Ons land het pas gejuig ( en soms geween) oor die matriekuitslae. En duisende jong tieners het sopas met hulle matriekjaar begin. Maar waaroor gaan dit dan nou alles? Ek plaas vir julle hier ‘n paragraaf wat geskryf is deur … Lees voort
Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers
Nadat my (gewese) huishulp besluit het dis lekkerder om te kuier as om vir my te werk, en met 3 strandplekke en ons eie huis, is ek hierdie jaar skielik toegegooi: onder die werk, die wasgoed en die STOF! Vir die wasgoed is … Lees voort
Aandag alle gomvervaardigers, alle produkeienaars en vervaardigers en alle winkeliers wat nog pryse op produkte plak (die taal van frustrasie?)
Weet julle nou nog nie dat daardie konfyt, grondboontjiebotter, mayonaise en whatever se botteltjie weer gebruik gaan word nie? Het julle nog nooit gehoor van ‘recycling’ nie? Het julle nog nooit in ‘n tuisbedryf iets in so ‘n herwinne botteltjie gekoop … Lees voort
Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
Hiedie was een van my eerste skrywes, lank gelede, en nog een van my idees. Noudat ek ‘n Aandag kategorie begin het, het ek besluit om dit te reblog. Miskien eendag, word iemand anders ryk uit my idees uit! Mmm,miskien … Lees voort