Category Archives: Los opdrifsels

Dis nou jou beurt.2. “Every woman needs a little black dress”- Coco Chanel. ‘n Kraterstorie

“ Dis nou jóú Beurt!Die Goue Vroue is ‘n handjievol Suid-Afrikaanse vroue – oud en jonk – wat lief is vir skryf.  Ons is geanker in die werklikheid, maar spoor mekaar met bloguitdagings aan om te fantaseer.  “The Talking Stick” … Lees voort

Posted in goue vroue, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | Tagged , , | 29 Kommentaar

Dis nou jou beurt.

, Dis nou jóú Beurt!Die Goue Vroue is ‘n handjievol Suid-Afrikaanse vroue – oud en jonk – wat lief is vir skryf.  Ons is geanker in die werklikheid, maar spoor mekaar met bloguitdagings aan om te fantaseer.  “The Talking Stick” … Lees voort

Posted in blogspeletjie, die tale wat ons praat, goue vroue, Los opdrifsels | Tagged , , , | 24 Kommentaar

Boekbespreking: “The hundred-year old man who climbed out of the window and disappeared”, deur Jonas Jonasson.

 Alan Carlsson, ‘n 100 jarige oom in ‘n ouetehuis, was nie lus om sy 100ste verjaardag wat die kwaai matrone vir hom gereël het, by te woon nie. Toe klim hy deur die venster en land met sy pis-slippers in … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels | Tagged , | 16 Kommentaar

Matriek reünie terugblik.

In 2018 het ons matriekklas ons 50 jaar reünie gehou. Ek het destyds geskryf en foto’s gewys van die voorbereidings. Byna 3 jaar gelede. Om dit te sien, klik hier: reünie. Dit was vir my en my man ‘n voorreg … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, skoolstories | Tagged , , , | 24 Kommentaar

S-pen kuns

‘n Jaar gelede het ek ‘n nuwe selfoon gekry. En net daar het my lewe so n bietjie verander. Ek het naamlik die s-pen ontdek. Wow! Dis ‘n wonderlike dingetjie! Nie net kan hy, nes n gewone pen, vir jouself … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , , | 22 Kommentaar

abba party

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , | 32 Kommentaar

As ek weer kon

  Hierdie is ‘n dialoog tussen ‘n ouma en ‘n keinkind wat ek vir die VLV moes skryf. My dialoog was nie een van die 3 bestes nie, maar ek dink tog ek wil dit hier plaas vir die GOUE … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , | 9 Kommentaar

Kersvader word gehelp

Die jongerige  nagemaakte Kersvader haal ‘n vergeelde foto’tjie uit sy sake n wys dit vir die GOUE VROUE. ‘n Mooierige meisietjie met lang blonde hare en ‘n outydse somerrokkie loer skaam na die kamera. “Dit is my Maria”, sê hy … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 11 Kommentaar

I believe I can fly nr 11

Hieronder is n prentverhaal deur Jenny-Jinya . Klik op die eerste prentjie om die hele storie van begin tot einde te sien. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=3415879668432252&id=338824492804467&sfnsn=scwspwa&extid=HXvRqkgKQJKnTL00 Hoe voel jy oor hierdie storie?Voëltjies is nie gemaak om troeteldiere te wees nie.Dink asb tweekeer voor … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , | 22 Kommentaar

Saamskryf is lekker: Die towerinne en die goue vroue se saamskryfstories op een blog

Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal. Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 25 Kommentaar