Author Archives: seegogga

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

I believe I can fly nr 11

Hieronder is n prentverhaal deur Jenny-Jinya . Klik op die eerste prentjie om die hele storie van begin tot einde te sien. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=3415879668432252&id=338824492804467&sfnsn=scwspwa&extid=HXvRqkgKQJKnTL00 Hoe voel jy oor hierdie storie?Voëltjies is nie gemaak om troeteldiere te wees nie.Dink asb tweekeer voor … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , | 20 Kommentaar

Vriendskap met n seekat- resensie van ‘n ongewone dokumentere fliek

Ons het gisteraand na hierdie splinternuwe dokumenter op Netflix gekyk. Dit is die ware verhaal van die buitengewone vriendskap van Craig Voster en ‘n seekat. Saam met verteller Craig Voster kry ‘n mens die kans om’n besoek af te lê … Lees voort

| 12 Kommentaar

Saamskryf is lekker: Die towerinne en die goue vroue se saamskryfstories op een blog

Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal. Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 25 Kommentaar

GOUE VROUE EN DIE ROOI KONINGIN Hoofstuk 8

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar.As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande … Lees voort

| 23 Kommentaar

Wat as….

Wat as…. dis ‘n vraag wat ons almal seker dikwels in ons gedagtes vra. Wat as ek nie in 1979 vir ‘n jaar Stellenbosch toe gegaan het nie? Hoeveel anders sou my lewe sy draaie geloop het? Sou ek ooit … Lees voort

| Tagged , | 24 Kommentaar

Voor die vuur

Seegogga sit in haar Rebushuisie. Sy sit nie op die stoep nie, sy kyk nie vir die blommetjies nie. Seegogga sit voor haar vuurhert, ‘n seeraskombersie om haar skouers. Dis winter op Rebusfontein. Terwyl sy op haar perriwinkle skulpies tik, … Lees voort

| Tagged , | 23 Kommentaar

Skewe prentjies

Nouja, net sommer ingeval julle steeds wonder hoekom byna al die prentjies teen my mure skeef hang!

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , | 10 Kommentaar

Huise, name en Seegogga se Rebushuisie

Seegogga sit lekker agteroor op haar stoepie met ‘n koppie Bolandse flat white in haar hand.( Sy is mos nou gerehabiliteer). Sy bekyk die pragtige groen veld. Die gras is net reg- nie te lank nie, nie te kort nie. … Lees voort

| 12 Kommentaar

Ontbyt op Rebusfontein, vervolg

Seegogga sit met haar egte room cuppachino op haar stoepie. Sy bekyk die tuintjie met die pragtige  blommetjies. Toortsie is al reeds weg om haar huisie te gaan opknap en uit te pak. ‘n Paar Towerinne dryf nog in die … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein, Vertelling: Die Juffrou en John | 15 Kommentaar

Ontbyt op Rebusfontein

Dis ‘n nuwe oggend hier in Towerinstraat nr 10, Rebusfontein. Die son skyn, die voëltjies sing. Dis ‘n pragtige nuwe lenteoggend so hier in die winter en die Towerinne gaan ontbyt. Ek het hulle mos genooi vir ontbyt om ons … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , | 14 Kommentaar