100 000!!!

Nouja, Seegogga se bloggie gaan deesdae deur moeilike tye. Nie net is die Seegogga bietjie ouer, stadiger en luier met die skryf nie, nee! Sy het die sotlike ding gaan doen om te “upgrade!”

In plaas van wordpress.com, is sy nou seegogga.com. Dit lyk mos nou baie beter, al betaal sy so ‘n bietjie daarvoor. Maar wat gebeur? Seegogga se bloggie se leserstal verminder oornag met die helfte. Is dit omdat daar nie meer advertensies is nie? Is dit omdat Seegogga stadiger geword het, of minder interessant? Nee, volgens die stats is dit direk agv die upgrade, en die gevolglike geen advertensies nie. Ek wil so graag advertensies terughê, maar daarvoor het ek paypal nodig. Ek sukkel nog met lg.

En tog: Geruime tyd kyk ek al na die hoeveelheid besoeke, wat al nader aan 100000 klim, maar net nie daar uitkom nie. Vandag sien ek dit toe!!!: 100 045 besoeke!

Seegogga het arrive! Uiteindelik!

VLUU L210  / Samsung L210

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

26 Responses to 100 000!!!

  1. Geluk Seegogga – eendag as ek groot is… 👍🌟💥💞💖💗

  2. Baie geluk met jou arrival!

  3. Baie geluk… maar ek weet nie watter voordele dit het nie?

  4. Toortsie sê:

    Hartlik geluk net jou 100 000. Lyk myvek moet weer kom kuier sodat Paypal regkom.

  5. travel460 sê:

    Ek staan verstom. So baie besoeke…Dit is absoluut wonderlik. Geluk, Seegogga. En doen asb soos Abrie vra.

  6. Baie geluk. Gaan ons ‘n regte partytjie hou vir ‘n miljoen?

  7. Kameel sê:

    Jammer dit is nie in dollars nie, maar welgedaan 🙂

Laat 'n boodskap

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s