Category Archives: Die Overberg: my wereld.

Die UPSIDE van die DOWNSIDE van LOCKDOWN

3 weke van LOCKDOWN! Wie sou dit ooit kon dink? En aangesien ons nou mos moes dink aan iets waarin ons nooit ons kon indink nie, dink ons nou sommer ook aan ander goed waaraan ons nooit sou gedink het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg | 19 Kommentaar

In die wynboetiek- ‘n foto-uitdaging

Hier is die laaste foto wat ek geneem het. Ek stuur dit in vir die “photo challenge ” wat ek by Toorts gesien het. Die kleine seuntjie sit diep en dink in die vensterbank van ‘n wynboetiek terwyl sy ouers … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories

Struisbaai special

Dis die einde van 2019. En op Struisbaai is dit baie spesiaal, veral vandag. Miskien is die belangrikste dat vandag n baie mooi dag was- die eerste een hierdie vakansie sonder ‘n stormsterk wind! Ons kon saam met skoonseun op … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | 18 Kommentaar

Kersfees, vakansietradisies en verandering.

My ma was die tweede oudste van 11 kinders. Al 11 is getroud en al elf het kinders gehad. En elke jaar het hierdie groot familie in ‘n groot halfmaan van tente vakansie gehou dat dit klap, daar tussen die … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | 13 Kommentaar

Waenhuiskrans/Arniston

Liewe Towerinne en almal wat belangstel: Lees gerus hierdie interessante skrywe van Pierre Massyn oor ons dorp met twee name, waar ons onlangs rondgetoer het en spesifiek die storie oor die stranding van die Arniston. https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/waenhuiskrans-of-arniston/ Lees ook ‘n  seerowerstorie … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | 2 Kommentaar

Avontuur op die Suidpunt

Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, ñ blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ñ fiktiewe … Lees voort

Posted in blogspeletjie:towerbus,, Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , | 49 Kommentaar

Word wakker!

Lê-Jou-Eier-kuier-safari: Spring op die Bus. Sien: Dis Ekke vir die reëls. Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged | 36 Kommentaar