Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 137 772 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (4)
- blogspeletjie (2)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (4)
- blogspeletjie:towerbus, (3)
- Boeke en flieks (8)
- branders van emosies: musiek vir die siel (5)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (44)
- die tale wat ons praat (29)
- English blogs (13)
- Euro-trip (10)
- feeverhale en ander stories (21)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (29)
- idioomstories (28)
- kraters en ander skandes (humor) (25)
- Los opdrifsels (137)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (12)
- rhebusfontein (1)
- Seestories (41)
- skoolstories (6)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (13)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (7)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: ouma se bababoek ( ouerleiding)
Ouma se bababoek: Brief 20. Kindgrootmaak met humor
Liewe Kinders Sjoe ek het lanklaas geskryf. Die tyd ontbreek net. Ek wil baie graag nog skryf oor die waarde van feeverhale, maar moet nog eers bietjie oplees. Intussen wil ek ook skryf oor positiewe gesindheid en humor. Liewe kinders, … Lees voort
Ouma se bababoek: Brief 19: babastoeltjies, loopringe en jumping gyms
Liewe Kinders Wie het nou ooit gedink dat ouma se bababoek deur so baie mense gelees sal word? Elke liewe dag is daar ‘n hele klomp mense wat hier loer. Daarom voel ek ek moet nou hierdie ding skryf wat … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
Tagged abba, gevare van loopringe, loopring, ouerleiding
8 Kommentaar
Ouma se bababoek:. Brief 18. Die waarde van teken, verf, kleispeel, modderkoekies en mors!
Liewe Kinders Baie geluk met die tweeling se tweede verjaardag! Vir hulle verjaardag wou ek graag VERF stuur, maar op die vliegtuig sou dit dalk probleme skep, toe stuur ek maar KRYT. Ja, dis tyd vir kinderkuns – op papier, … Lees voort
Ouma se bababoek: Brief 17, ‘n brief aan pappas
My liewe seuns en ander mans wat hier lees Vandag is Vadersdag en hoewel nog net een van julle 3 al ‘n pappa is , gaan julle ander dalk ook nog eendag die voorreg hê om die vader van ‘n kindjie te word … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
5 Kommentaar
Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
Liewe Kinders en ook ander mammas van babatjies Ai, ek het nou darem so lekker by die tweelingetjie gekuier. Leanie, jy het sommer vir my ook iets belangriks oor babas en verkoue geleer, wat ek nou hier in my bababoek … Lees voort
Ouma se bababoek brief 15 :’n Spesiale slaapliedjie
Liewe Kinders en alle mammas wat hier lees Ek kry deesdae baie “searches” oor babaliedjies of oumaliedjies. Wel, soos julle eintlik al weet, HET ons so ‘n liedjie, ‘n baie spesiale liedjie, want dit ons familie se eie liedjie! Dit … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
16 Kommentaar
ouma se bababoek. Brief 14: Positiewe dissipline
Liewe Kinders Ag, dit was so lekker om die tweelingetjie hier te hê. Hulle is mos nou 7 maande oud en die vriendelikheid vanself! Opvallend was dit veral hoe die een outjie heeltyd gekyk het wat mense se reaksie is! Toe … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
15 Kommentaar