Category Archives: blogspeletjie

Saamskryf is lekker: Die towerinne en die goue vroue se saamskryfstories op een blog

Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal. Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 25 Kommentaar

Die VVVTT WERELDTOER Hoofstuk 5 Deel 1: Die kleurvolle tent.

Die V(lieënde)V(irus)V(lugtende)T(owerin)T(ent) styg met ‘n duisligwekkende vaart op. Jy sien net stofwolke! Seegogga gaan aan die proes en hoes.Sy pluk haar Sasolreünie buff oor haar oë en neus, maar te laat. Sy kan niks sien nie. Sy gryp na die … Lees voort

Posted in blogspeletjie, blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, Euro-trip, feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | Tagged , , , , , | 34 Kommentaar

Om op Rebusfontein te woon

In my wildste drome het ek dit nooit kon dink nie: Dat ek eendag op Rebusfontein sal woon nie. “Maaar woon jy dan nie meer op Bredasdorp nie?” Natuurlik woon ek nog hier – en sommer op Struisbaai ook. Ek … Lees voort

Posted in blogspeletjie, blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, rhebusfontein | Tagged , , , | 47 Kommentaar

die misterie van die vervalle biblioteek

Hierdie inskrywing vorm deel van ‘n bloguitdaging wat ‘n groep dames, bekend as die towerinne van Rebusfontein, uitdaag om ‘n storie saam vertel. Jy moet eintlik die vorige 10 hoofstukke (dit is nie so lank nie) lees om myne te … Lees voort

Posted in blogspeletjie, Los opdrifsels | Tagged , , , , | 71 Kommentaar

seegogga se droomhuisie in die binneland

Seegogga kruip nou al geruime tyd weg in ‘n leë ou alikrukskulp. Dis baie makliker om opgekrul daar te lê en te kyk wat ander doen, as om uit te klim en te woeker en te werk en te doen. … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, rhebusfontein | 24 Kommentaar