Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 159 448 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (4)
- blogspeletjie (5)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (5)
- Boeke en flieks (9)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (31)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (30)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- idioomstories (28)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (4)
- kraters en ander skandes (humor) (25)
- Los opdrifsels (157)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (1)
- rhebusfontein (12)
- Seestories (45)
- skoolstories (6)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (11)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
seegogga oor Emmerskoplysie 5 Positief oor Emmerskoplysie 5 Emmerskoplysie 7… oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 Wat my help met covi… oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 Una oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: idioomstories
Die kale waarheid. ‘n Kraterstorie
(Die prentjie by hierdie storie is gesensor deur die publikasieraad) Eendag lank gelede was my kindertjies klein – en hierdie mamma, ‘n baie besige huisvrou (en deeltydse vryskut koerantverslaggewer) was iemand wat nie heeltemal oral kon uitkom nie. Die … Lees voort
Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor)
Tagged kraters, life, streak
32 Kommentaar
Laat agter drie, maar: Liewer laat as nooit! Agteros kom mos ook in die kraal en hoe later hoe kwater of iets in diervoege.
Ja , die see wag vir niemand nie, en al is ek baie lief vir idiome, het ek hierdie idioomspeletjie gemis! Dus skryf ek hom sommer steeds, al kan ek hom nou nie eintlik link nie. dus link ek hom … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
Tagged gesegdes, idiomatiese uitdrukkings, idiome
15 Kommentaar
Carpe Diem in Cardiff
Jare gelede, is 1976-77 om presies te wees, het ek 3 maande lank deur Europa getoer , net me , myself en I. En geldjies was skraps. En ‘n Boer moes ‘n plan maak, ne! Ek vertel hierdie storie in … Lees voort
Van Uitstel kom Afstel
Elke liewe dag kyk ek na my bloggie. Ek sien tot my verstomming hoe die leserstalle groei en groei – dit ten spyte van die feit dat ek 2 maande laas geskryf het. Elke dag dink ek ek moet iets … Lees voort
kraterstorie 20 : troukatastrofes nr 1: Dek tafeltjie dek
Nou die dag het Kameel vertel van haar dogter se troue, en hoe die pragtige blomme wat hulle bestel het, toe by die verkeerde troue opgedaag het. Dit het my laat dink aan my eie en ook my 3 dogters se troues. … Lees voort
Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Seestories, troustories
Tagged katastrofes, troue
4 Kommentaar
‘N BOER MAAK ‘N PLAN
Groetnis vanuit ‘n koel, triestige Holland! Vandat ek van Kameel se akkedis, Octavius, gelees het, is ek lus om te vertel van my ma se blom. Om op Struisbaai tuin te maak, is nie ‘n grap nie. My pa het … Lees voort
soveel dae, soveel dinge: the spices of life
Ek weet ek moenie hier sit en rondlees nie, ek moet werk! Blogtyd is eintlik verby vir my, ek wat soveel dinge het om te doen. Maar ai, dis half twaalf. (give me a break!) Ons restourant is verkoop( jippieee!), … Lees voort
Posted in idioomstories
4 Kommentaar
Kraterstorie? Daar’s ‘n slang in die gras!
Ek weet nie of hierdie ‘n kraterstorie is nie, maar dis wel ‘n idioomstorie – ek tag my sommer self. Lank gelede het ek hier op my blog vertel van Rus ‘n Bietjie, ons eendeur vakansiehuisie op L’Agulhas. Nouja, Rus ‘n … Lees voort
idioomspeletjie
Hoe lyk dit? is dit nie al lankal tyd vir ‘n speletjie nie? Ek kom mos gister agter dat baie van my bloggies idiome of uitdrukkings as opskrifte het, bv ‘n oulap se rooi maak mooi, Daar’s’n skroef los, Voor in … Lees voort
Posted in idioomstories
20 Kommentaar
Aller Abshied ist schwer.
Dit val my vannaand weer op dat baie van my blogs idiome as name het. Waar kom dit vandaan? Is dit die lang lys idiomatiese uitdrukkings dat ons altyd op skool moes leer? Nou is dit so dat as iets … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
6 Kommentaar