Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Hoe, hoe, hoe???????

Dis nou al geruime tyd dat ek voel dat my bloggie bietjie uitrafel. Die doel het bietjie vervaag, die moed en die lus en veral ook die tyd. Ek sit nie meer aand na aand alleen tot 2 vm in … Lees voort

12 Kommentaar

Die juffrou: Deel een

Elke ding wat gebeur, stuur jou  lewe in ‘n koers, ‘n rigting wat die res van jou lewe beïnvloed en verander, soms so gering dat jy dit nie agterkom nie, soms soveel dat dit jou jou lewe lank bybly. Hierdie jaar, 40 … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, skoolstories, Vertelling: Die Juffrou en John | Tagged , | 8 Kommentaar

‘n Jas vir ‘n leeftyd

Vandag verjaar my oudste dogter.  Hoe het die tyd gevlieg? Sy het deur die jare van ‘n pragtige pap ou babatjie ontwikkel tot die pragtige volwasse vrou wat sy vandag is, mooi, kunstig, talentvol, netjies en georganiseerd, ‘n wonderlike moeder … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 10 Kommentaar

Die taal van herinneringe: 40 years ago – a memory.

40 Years ago – a memory So long ago so far away are the days. Too long to remember too far to reach. Did they ever exist? But here and there, unexpectedly, there is a coat a 21st year mug a … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Vertelling: Die Juffrou en John | 3 Kommentaar

to write or not to write that is the question

Ek het vadag oor die radio gepraat oor my blog – niks om oor huis toe te skryf nie, dis sommer ons plaaslike stasie weer ek 3x per week ook soggens die nuus moet lees, alles vrywillig, maar dit het … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 24 Kommentaar

Reseppie vir die lus

As dit koud is, is mens mos lus! Lus vir soetgoed, warmmaakgoed, sommer net lus – in general! En in die afgelope tyd, toe ek so diep begin dink het oor die huwelik, die smarte van die lewe en al … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | 9 Kommentaar

dis winter!

Die twye swenk die takke swaai, dit is die winterwind wat waai…. Hierbinne sit ek dankbaar warm en met donskombers omarm. Laptop op die skoot woorde op die hart verlange sommer groot en wynglasie kwart.

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 3 Kommentaar

Ouma se bababoek: Brief 17, ‘n brief aan pappas

My liewe seuns en ander mans wat hier lees Vandag is Vadersdag en hoewel nog net een van julle 3  al ‘n pappa  is , gaan julle ander dalk ook nog eendag die voorreg hê om die vader van ‘n kindjie te word … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 5 Kommentaar

The times they are a-changing

Nee, nognie. ek het nog nie verdwyn nie, nie heeltemal nie. My gedagtes is hier, hier by julle en my bloggie. Dis net: the times they are a-changin vir my. Terug van Holland, terug van my laaste kind se troue af en … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 9 Kommentaar

Die Bruid en die Beatles

Troue hou is tog so lekker! Veral as jy redelik gerus voel oor die nuwe skoonseun, nè!Omdat die troue nie hier op ons tuisdorp is nie, maar by Nuy vallei, voel my hand so ‘n bietjie afgekap. Daar is net … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, troustories | 10 Kommentaar

Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies

Liewe Kinders en ook ander mammas van babatjies Ai,  ek het nou darem so lekker by die tweelingetjie gekuier. Leanie, jy het sommer vir my ook iets  belangriks oor babas en verkoue geleer, wat ek nou hier in my bababoek … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | Tagged , , , , , , , , | 15 Kommentaar

Back to reality

Drie en ‘n halwe weke in Holland tussen die tulpe en die babatjies, ‘n week van voorbereidings en ‘n naweek van troue hou. Seegogga het alles baie geniet, maar ly nog so ‘n bietjie aan naskok. Seegogga tik-tik op die … Lees voort

4 Kommentaar

KONINGINNEDAG 2012

Maandag, 30 April, was Koninginnedag- ‘n dag van oranje, feesvier , pret en vryemark in Holland. Koninginnedag het geleidelik deur die jare ontstaan toe daar elke jaar op koningin Wilhelmina se verjaarsdag blomme aan haar oorhandig is en sy dan … Lees voort

Posted in Euro-trip, Los opdrifsels | 15 Kommentaar

Keukenhof: Tiptoe through the Tulips

    Keukenhof So lovely the colours so crispy the air I cannot help thinking you should have been there.

Posted in English blogs, Euro-trip, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | 7 Kommentaar

‘N BOER MAAK ‘N PLAN

Groetnis vanuit ‘n koel, triestige Holland! Vandat ek van Kameel se akkedis, Octavius, gelees het, is ek lus om te vertel van my ma se blom. Om op Struisbaai tuin te maak, is nie ‘n grap nie. My pa het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Seestories | 12 Kommentaar

” Ze geitje, ze geitje!”

Ek lees nou so van Malomi safari lodge se probleme met geitjies in die huise. Ek het ook daardie probleem hier by die see. My dogter vertel my toe van haar vriendin se ma, wat vakansie-akkommodasie in Natal het en die dame het ook … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 17 Kommentaar

paasnaweek en stilte

Dis Sondagaand. Dit reën, Die kinders is al weg, die vriende is ook, my man slaap en ek sit hier in die stil skemer voor die rekenaar en luister na die ongelooflike klank van die reën wat soms sag, soms … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels | 2 Kommentaar

Originally posted on Seegogga se Bloggie:
Hiedie was een van my eerste skrywes, lank gelede, en nog een van my idees. Noudat ek ‘n Aandag kategorie begin het, het ek besluit om dit te reblog. Miskien eendag, word iemand anders…

4 Kommentaar

Aandag alle uitvinders, inventors, en planmakers en vervaardigers

Nadat my (gewese) huishulp besluit het dis lekkerder om te kuier as om vir my te werk, en met 3 strandplekke en ons eie huis, is ek hierdie jaar skielik toegegooi: onder die werk, die wasgoed en die STOF! Vir die wasgoed is … Lees voort

Posted in Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! | 10 Kommentaar

renoster, o renoster

Lank gelede , toe renosters nog redelik vry en gelukkig kon lewe, het my man hierdie prent van ‘n renoster gemaak. Dit is ‘n volle vel hardbord, en is gemaak met bier en koeldrankdoppies. Nou het hy weer so ‘n prent gemaak, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , | 8 Kommentaar