Die twye swenk
die takke swaai,
dit is die winterwind
wat waai….
Hierbinne sit ek
dankbaar warm
en met donskombers
omarm.
Laptop op die skoot
woorde op die hart
verlange sommer groot
en wynglasie kwart.
Die twye swenk
die takke swaai,
dit is die winterwind
wat waai….
Hierbinne sit ek
dankbaar warm
en met donskombers
omarm.
Laptop op die skoot
woorde op die hart
verlange sommer groot
en wynglasie kwart.
Terug pieng: Plekke waar ek (en ander blogmaats) al lekker gebly het | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie
ek het ietsie vir jou hier, wat die winter dalkies nog lekkerder sal maak
LikeLike
als klink lekker. Ek is mal oor die winter.
LikeLike