-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 727 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
Aandag mense wat ‘n seevakansie soek! Attention all who needs a sea holiday this season!
Wel liewe Lesers Hier is jou kans! Vakansie vanaf 15 Des tot 20 Des ( 5 nagte) en weer vanaf 2 Jan in Rus ‘n Bietjie op Agulhas! Die mense wat Rus ‘n Bietjie bespreek het, het nou gekanseleer! Daar … Lees voort
Die Juffrou. Deel 6.
Soms lei die lewe ‘n mens op vreemde paaie en die vriendskap tussen die juffrou en John was so ‘n pad. Elke mens glo sekerlik dat die liefde tussen hom en sy geliefde uniek is. En sekerlik is dit ook, … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
5 Kommentaar
Die taal van statistiek
Vanmiddag in die motor vang my ore mos toe so skrams ‘n paar stukkies statistiek op: Hoogs interessante statistiek vir my Afrikaanse breintjie. Nouja, die statistiese opnames van 2011 wys toe mos dat Afrikaans steeds die taal is wat die … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat
13 Kommentaar
creatures in my garden
Ja, dis steeds lente, alvoel dit meer na winter hier met al die reën( ai toggie, wat van ons kosbare koring, gars en canola?). Maar toe dit nog in die middel van die lente was, hier einde September, het ek … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories
Tagged bloukopkoggelmander, fisant, garden, mouse, muis, overberg, seetuin, skilpad, toktokkie, tortoise, tuin
15 Kommentaar
Die Juffrou. Deel 5
Twee jaar nadat sy begin skoolhou het, is die juffrou weg na ‘n ander skool; haar ingenieur is weg, oorsee; maar die geur van John het gebly. Sy verbeel haar sy kan dit vandag, 40 jaar later, nog steeds onthou … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
7 Kommentaar
Wat laat my gril?
Toortsie het gevra. En ek dink. Vroeër jare sou ek vir julle baie goed kon opnoem. Maar na ‘n pa soos myne, wat my geleer seekat, krap,sandmossel, ystervark en ook skilpad eet het en rooiaas sowel as vislewer aan ‘n … Lees voort
Die Juffrou. Deel 4
Wat is moreel, eties, en wat is nie? Die juffrou het gedog sy weet. En John het geglo hý weet. En hulle het geglo dat hulle net onderwyseres en leerling was. Ag, en hulle wás ook net onderwyseres en leerling. … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
7 Kommentaar
ons gaan toer
Jippie!!! Toortsie het my nou mos aangesê om op vakansie te gaan- te gaan toer, saam met drie vriende. Ek sal mos nooit nee sê nie! Ek wil so graag Kilimanjaro gaan klim, die Serengeti en die Gorongoza gaan verken, na … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
Tagged Africa, afrika, fiets, Heidi, Kruger wildtuin, neverland, peter pan, serengeti, toer, vriende
8 Kommentaar
Om te tik/trek….
Hier is bokse, daar is sakke, die kas moet uitgepak raak, daardie een in, waarheen gaan hierdie laaikas, waarheen die bed, ag nee die prente moet af, waarheen waarheen waar waar en hoe? eina my rug nee, nie daar nie, … Lees voort
Ons bou Fagan se woonstel
Om te bou is nie kinderspeletjies nie. En dit kos ook nie kleingeld nie. En as jou man boonop vir jou bou, is dit nie ‘n grap nie. Dit het ek sopas die afgelope twee maande of so uitgevind, toe … Lees voort
Dis alweer lente in die Overberg!
Hier waar ek nou laataand sit, toegewikkel in my warm top, en luister na die geloei van die winterwind, is dit moeilik om te glo dat dit lente is. En tog is dit! Sowaar! Ek het selfs mooi foto’s om … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg
Tagged flowers, fynbos, garden, indiginous flowers, kus, lente, natural garden, plant inheems, sea, spring, wes-kaap. overberg
16 Kommentaar
Seegogga se verjaardaggeskenk
Verlede jaar het ek dit vergeet, hierdie jaar is ek bietjie vroeg, maar ek het darem onthou: Seegogga verjaar! Op 22 Sept is Seegogga se Bloggie al 2 jaar oud. In die afgelope 2 jaar het meer as 20 duisend … Lees voort
positiwiteit blues op ‘n Sondagaand
Somtyds, as dit blues-tyd raak op ‘n Sondagaand, is dit swaar op positief te bly – oor my geldsituasie, oor die huis se instandhouding, oor die kinders se geluk, oor my sukses as moeder, oor my huwelik, oor die toekoms, … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
8 Kommentaar
Die juffrou. Deel 3
So het die juffrou en haar kinders dan ‘n band gevorm, nouer as wat daar gewoonlik tussen onderwyser en leerling is. En omdat sy jonk was, en onervare, het sy dit nie as verkeerd gesien nie. In die middel van … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
4 Kommentaar
Diepseeduik op die Suidpunt van Afrika.
My goeie vriend. Martin van der Merwe, is al jare lank duiker op Struisbaai en neem ook duikers uit om te gaan duik. Nou het Martin ‘n dvd gemaak van die lewe onder die water hier waar ons woon. Die … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories
Tagged Agulhas, avontuur, diepseeduik, diving, onderwater video, ov erberg, sea, skuba diving
6 Kommentaar
Reader appreciation award en sewe sondes
Nie minder nie as 3 wonderlike bloggers het vir my ‘n toekenning gegee en gevra ek moet skryf . Hulle is OLGA, wat wonderbaarlik haar ring weer tussen ‘n klomp tydskrifte gekry het; Toortsie, my baie spesiale Overberg vriendin wat my … Lees voort
lag ‘n slag
Vandag sê ons dominee mos, dat ons meer moet lag. Hy speel selfs vir ons snaakse video’tjies om ons te laat glimlag. Volgens hom lag ‘n mens minder, hoe meer opgevoed jy is. En dis ‘n groot fout, want lag … Lees voort
om onsigbaar te wees
Mmmm Onsigbaar! Seker elke kind se droom! Beslis was dit myne as kind. Verbeel jou om in die straat af te stap en NIEMAND kan jou sien nie. Jy kan kattekwaad aanvang, in jou maats se huise rondhang, skelms vang … Lees voort
Die juffrou en John: Deel 2
Oorentoesiasties en onderervare en onvolwasse. So het die juffrou begin skoolhou en haar met volle oorgawe in haar nuwe beroep gewerp. Die kinders het na haar toe gekom in hulle ‘af”-periodes – sang, godsdiens, voorligting en liggaamsopvoeding asook in al … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
7 Kommentaar
Overberg verrassing: Baardskeerdersbos
Vanoggend preek ds Corne so mooi. Hy vertel hoe ons ons naaste moet help en hoe ‘n mens dan beloning sal ontvang. Maar natuurlik doen mens nie goed aan ander vir beloning nie, jy doen dit omdat jy aan ander … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg
12 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.