-
Join 246 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 213 047 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (53)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (203)
- Ma se seksboek (30)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (48)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
om onsigbaar te wees
Mmmm Onsigbaar! Seker elke kind se droom! Beslis was dit myne as kind. Verbeel jou om in die straat af te stap en NIEMAND kan jou sien nie. Jy kan kattekwaad aanvang, in jou maats se huise rondhang, skelms vang … Lees voort
Die juffrou en John: Deel 2
Oorentoesiasties en onderervare en onvolwasse. So het die juffrou begin skoolhou en haar met volle oorgawe in haar nuwe beroep gewerp. Die kinders het na haar toe gekom in hulle ‘af”-periodes – sang, godsdiens, voorligting en liggaamsopvoeding asook in al … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
7 Kommentaar
Overberg verrassing: Baardskeerdersbos
Vanoggend preek ds Corne so mooi. Hy vertel hoe ons ons naaste moet help en hoe ‘n mens dan beloning sal ontvang. Maar natuurlik doen mens nie goed aan ander vir beloning nie, jy doen dit omdat jy aan ander … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg
12 Kommentaar
Hoe, hoe, hoe???????
Dis nou al geruime tyd dat ek voel dat my bloggie bietjie uitrafel. Die doel het bietjie vervaag, die moed en die lus en veral ook die tyd. Ek sit nie meer aand na aand alleen tot 2 vm in … Lees voort
‘n Jas vir ‘n leeftyd
Vandag verjaar my oudste dogter. Hoe het die tyd gevlieg? Sy het deur die jare van ‘n pragtige pap ou babatjie ontwikkel tot die pragtige volwasse vrou wat sy vandag is, mooi, kunstig, talentvol, netjies en georganiseerd, ‘n wonderlike moeder … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
10 Kommentaar
Die taal van herinneringe: 40 years ago – a memory.
40 Years ago – a memory So long ago so far away are the days. Too long to remember too far to reach. Did they ever exist? But here and there, unexpectedly, there is a coat a 21st year mug a … Lees voort
to write or not to write that is the question
Ek het vadag oor die radio gepraat oor my blog – niks om oor huis toe te skryf nie, dis sommer ons plaaslike stasie weer ek 3x per week ook soggens die nuus moet lees, alles vrywillig, maar dit het … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
24 Kommentaar
Reseppie vir die lus
As dit koud is, is mens mos lus! Lus vir soetgoed, warmmaakgoed, sommer net lus – in general! En in die afgelope tyd, toe ek so diep begin dink het oor die huwelik, die smarte van die lewe en al … Lees voort
dis winter!
Die twye swenk die takke swaai, dit is die winterwind wat waai…. Hierbinne sit ek dankbaar warm en met donskombers omarm. Laptop op die skoot woorde op die hart verlange sommer groot en wynglasie kwart.
Ouma se bababoek: Brief 17, ‘n brief aan pappas
My liewe seuns en ander mans wat hier lees Vandag is Vadersdag en hoewel nog net een van julle 3 al ‘n pappa is , gaan julle ander dalk ook nog eendag die voorreg hê om die vader van ‘n kindjie te word … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
5 Kommentaar
The times they are a-changing
Nee, nognie. ek het nog nie verdwyn nie, nie heeltemal nie. My gedagtes is hier, hier by julle en my bloggie. Dis net: the times they are a-changin vir my. Terug van Holland, terug van my laaste kind se troue af en … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
9 Kommentaar
Ouma se bababoek brief 16: Update oor verkoue by babatjies
Liewe Kinders en ook ander mammas van babatjies Ai, ek het nou darem so lekker by die tweelingetjie gekuier. Leanie, jy het sommer vir my ook iets belangriks oor babas en verkoue geleer, wat ek nou hier in my bababoek … Lees voort
Back to reality
Drie en ‘n halwe weke in Holland tussen die tulpe en die babatjies, ‘n week van voorbereidings en ‘n naweek van troue hou. Seegogga het alles baie geniet, maar ly nog so ‘n bietjie aan naskok. Seegogga tik-tik op die … Lees voort
KONINGINNEDAG 2012
Maandag, 30 April, was Koninginnedag- ‘n dag van oranje, feesvier , pret en vryemark in Holland. Koninginnedag het geleidelik deur die jare ontstaan toe daar elke jaar op koningin Wilhelmina se verjaarsdag blomme aan haar oorhandig is en sy dan … Lees voort
Posted in Euro-trip, Los opdrifsels
15 Kommentaar
Keukenhof: Tiptoe through the Tulips
Keukenhof So lovely the colours so crispy the air I cannot help thinking you should have been there.
‘N BOER MAAK ‘N PLAN
Groetnis vanuit ‘n koel, triestige Holland! Vandat ek van Kameel se akkedis, Octavius, gelees het, is ek lus om te vertel van my ma se blom. Om op Struisbaai tuin te maak, is nie ‘n grap nie. My pa het … Lees voort
” Ze geitje, ze geitje!”
Ek lees nou so van Malomi safari lodge se probleme met geitjies in die huise. Ek het ook daardie probleem hier by die see. My dogter vertel my toe van haar vriendin se ma, wat vakansie-akkommodasie in Natal het en die dame het ook … Lees voort
paasnaweek en stilte
Dis Sondagaand. Dit reën, Die kinders is al weg, die vriende is ook, my man slaap en ek sit hier in die stil skemer voor die rekenaar en luister na die ongelooflike klank van die reën wat soms sag, soms … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels
2 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.