Tag Archives: wes-kaap. overberg

Aandag mense wat ‘n seevakansie soek! Attention all who needs a sea holiday this season!

Wel liewe Lesers Hier is jou kans! Vakansie ┬ávanaf 15 Des tot 20 Des ( 5 nagte) en weer vanaf 2 Jan in Rus ‘n Bietjie op Agulhas! Die mense wat Rus ‘n Bietjie bespreek het, het ┬ánou gekanseleer! Daar … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | Tagged , , , , , , , | 3 Kommentaar

Dis alweer lente in die Overberg!

Hier waar ek nou laataand sit, toegewikkel in my warm top, en luister na die geloei van die winterwind, is dit moeilik om te glo dat dit lente is. En tog is dit! Sowaar! Ek het selfs mooi foto’s om … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg | Tagged , , , , , , , , , , | 16 Kommentaar