Tag Archives: Seegogga

Om partytjie te hou

Seegogga rol rond en draai in haar perlemoen bedjie. Haar seegraskombersie lê deurmekaar daar naby haar pootjies. Sy rasper, sy roer spagetti, gooi olyfolie by die bacon en woel en werskaf in haar gedagtes.  RSG het gister gesels oor herhalende gedagtes … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels, Seestories | Tagged | 16 Kommentaar

HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD?

HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD? So in 2011 het Seegogga se bloggie die lig gesien. Seegogga was alleen , maar baie besig en haar kinders en man ver weg. Sy het saans weer behoefte begin voel om te … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , | 26 Kommentaar

Die Towerinne en Coronamouna: HOOFSTUK 1

Hier is die eerste hoofstuk van ‘n nuwe bloguitdaging : Die storie oor die Towerinne en Coronanmouna. Soos gewoonlik by ‘n vervolgverhaal, moet almal wat wil deelneem ‘n inskrywingsvorm voltooi – kry die vorm hier: https://forms.gle/spN3EwV1kt5wGW9F9 Bloggers sal skryf in … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 49 Kommentaar