Waenhuiskrans/Arniston

Liewe Towerinne en almal wat belangstel: Lees gerus hierdie interessante skrywe van Pierre Massyn oor ons dorp met twee name, waar ons onlangs rondgetoer het en spesifiek die storie oor die stranding van die Arniston.

https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/waenhuiskrans-of-arniston/

Lees ook ‘n  seerowerstorie wat op Struisbaai by ‘n wrak afgespeel het, hier! Klik net hier:  Seerowers

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories. Bookmark the permalink.

2 Responses to Waenhuiskrans/Arniston

  1. Ek het nou gelees tot by die seerowers deel 5 en heerlik gelag vir X, oom D en oom Fagan – sulke ou platjies. Dankie vir die deel Seegogga.

Laat 'n boodskap

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s