Tag Archives: hoerskool Sasolburg

matriekreunie

    Meer as ‘N jaar lank is daar gedink, gewoel, beplan, idees neergeskryf, mini -senu-ineenstortings gekry, hoera-idees uitgedeel, herdink, herkou en gewerk, en veral gestres. Om jou oud-matriekklas se 50-jarige reünie hier op die Suidpunt van Afika te beplan, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Seestories, skoolstories | Tagged , , | 29 Kommentaar