Tag Archives: Rebusfontein

Saamskryf is lekker: Die towerinne en die goue vroue se saamskryfstories op een blog

Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal. Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 25 Kommentaar

Voor die vuur

Seegogga sit in haar Rebushuisie. Sy sit nie op die stoep nie, sy kyk nie vir die blommetjies nie. Seegogga sit voor haar vuurhert, ‘n seeraskombersie om haar skouers. Dis winter op Rebusfontein. Terwyl sy op haar perriwinkle skulpies tik, … Lees voort

| Tagged , | 23 Kommentaar

Ontbyt op Rebusfontein

Dis ‘n nuwe oggend hier in Towerinstraat nr 10, Rebusfontein. Die son skyn, die voëltjies sing. Dis ‘n pragtige nuwe lenteoggend so hier in die winter en die Towerinne gaan ontbyt. Ek het hulle mos genooi vir ontbyt om ons … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , | 14 Kommentaar

Welkom op die nuwe Rebusfontein

Dis na daardie besoek aan Spanje, terwyl ons almal ewe onskuldig en soet weer in die Vlieënde Viruslugtende Towerin tent klim, dat die verskriklike nuus ons ore bereik. Vuurvliegie laat weet dat Rebusfontein verdwyn het! Blykbaar is dit nie sy … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, rhebusfontein | Tagged , , , | 37 Kommentaar

Om te blog is ‘n bonus !  

    Verlede keer het ek vertel van Toortsie (  https://toortsie.com/  ) en Seegogga(  https://seegogga.com/  ) wat jare gelede al begin blog het en nou al saam met ander bloggers lekker tong-in-die kies stories skryf en ook in hulle eie … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, die tale wat ons praat, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 9 Kommentaar

HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD?

So in 2011 het Seegogga se bloggie die lig gesien. Seegogga was alleen , maar baie besig en haar kinders en man ver weg. Sy het saans weer behoefte begin voel om te skryf soos in die ou dae toe … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , | 23 Kommentaar

Rebusfontein, Bredasdorp en ‘n avontuur of twee

  Liewe lesers, kom klim vandag saam met my op die giggelgroenbus. Ons gaan ‘n bietjie toer! Ja, expect the unexpected! Ons reis deur die land van Noord na Suid, vind sommer uit van die besienswaardighede daar waar ons stop, … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Overberg, rhebusfontein | Tagged | 5 Kommentaar