Tag Archives: sonsondergang op die see

goue see in die middel van die nag

Dis laatnag. Die stormwind loei om die hoeke van die huis. Dis koud en ek sit so na as moontlik aan die kaggelvuurtjie met sy laaste stompie op. Dis winter soos dit net in die Kaap winter kan wees in … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | Tagged , , , , | 8 Kommentaar