-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 320 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
matriekreünie
Meer as ‘N jaar lank is daar gedink, gewoel, beplan, idees neergeskryf, mini -senu-ineenstortings gekry, hoera-idees uitgedeel, herdink, herkou en gewerk, en veral gestres. Om jou oud-matriekklas se 50-jarige reünie hier op die Suidpunt van Afika te beplan, was … Lees voort
Posted in Los opdrifsels, Seestories, skoolstories
Tagged hoerskool Sasolburg, reunie, Suidpunt van Afika
29 Kommentaar
Afrikaans explained
Originally posted on Chessalee:
Stats from the video Afrikaans language oppressed by the British. Some news for you! Love this! Enjoy this video. Afrikaans is so (almost) Dutch.
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
10 Kommentaar
Lê-Jou-Eier Bloguitdaging: Kaleidoskoop – Hoofstuk 4. Paniek!
Hierdie is ‘n vervolgverhaal deur verskillende bloggers. Om die eerste 3 hoofstukke te lees, klik op die InLinkz skakel hieronder Om aan hierdie uitdaging deel te neem, lees die reëls by hierdie skakel. InLinkz skakel: http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=789999 Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, … Lees voort
Skryfsafari – Una gered en skryfgedagtes oor blog
Kyk, die pad hier van die Suidpunt af na daar in die Noorde, is ‘n lang-lang, lang-lang pad. Dis ‘n pad met draaie en kinkels en diep dink. Tannie Frannie het gevra hoekom ons blog, en ek oordink toe my redes … Lees voort
Die naakte waarheid. ‘n Kraterstorie
(Die prentjie by hierdie storie is gesensor deur die publikasieraad) Eendag lank gelede was my kindertjies klein – en hierdie mamma, ‘n baie besige huisvrou (en deeltydse vryskut koerantverslaggewer) was iemand wat nie heeltemal oral kon uitkom nie. Die … Lees voort
Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor)
Tagged kraters, life, streak
35 Kommentaar
Die draad: ‘n kinderherinnering of twee
“Wat is jou heel lekkerste kinderherinnering?” vra Sonel. Die heel gelukkigste herinnering? Ek probeer dink. Daar is te veel. En daar is ook niks besonder uitstaande nie. Ek was ‘n gelukkige kind met gewone ervarings, meestal baie lekker. Die lewe … Lees voort
Posted in Los opdrifsels, skoolstories
29 Kommentaar
Skryf safari: deur die venster
In opdrag van Kameel loer ons vannaand deur Struisbaai en Agulhas se huisvensters. Tog snaaks hoe landstreke se gewoontes verskil. In die Vystaat en Transvaal ( ag wat is al daardie nuwe name nouweer?) word vensters bedek met gordyne sowel … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Kersfees, Los opdrifsels, Seestories
Tagged lewensvreugde, privaatheid, vakansie by die see, vensters
26 Kommentaar
diere siele
Scrapy was die gasvrou van hierdie week se onderwerp: Dieremaniere. Julle kan lees wat sy daaroor geskryf het, deur op haar naam te klik. As julle wil lees wat ander hieroor geskryf het, kan julle op die link onderaan hierdie blog … Lees voort
Skryf safari: Die paaie van my gedagtes
Op ‘n skryf-safari gaan die paadjies met kronkels en draaie – soms glad en glibberig, soms opdraand en moeilik. Waarheen gaan my paadjie vannaand? Wel ek is mos ‘n seegogga, né. Al langs die strand loop my spoortjies, lig, lig, … Lees voort
Ter herinnering aan Audrey Hepburn
Haar eerste film. Hier is die hele vollengte film, free, gratis en for nothing. Geniet dit ! https://archive.org/details/RomanHolidayClassicFilm
betyds of laat agter 3?
Betyds Saar Minnaar kners op haar tande. Braam se vrolike gefluit irriteer haar. Waar sy kalmte geanker is, sal sy nie weet nie. Die droogte is allesverterend – veld, vee, water, selfs menswees verskrompel tot niks. “Ons het ‘n wonderwerk … Lees voort
Die perfekte misdaad bly onopgelos.
Die perfekte misdaad bly onopgelos Nota aan gereelde lesers: hierdie is afsluiting van ‘n bloggergroep se hoogs amusante gesamentlike geskryfde misdaadstorie, geïnspireer deur Hester. As julle lekker wil lag, lees gerus ons 2 boeke wat gratis afglaai kan word as … Lees voort
Die perfekte misdaad? Verslaggewer: Seegogga
(Nota aan gereelde lesers: hierdie is deel van ‘n bloggergroep se hoogs amusante gesamentlike geskryfde misdaadstorie, As julle lekker wil lag, begin hier lees. ) Onthou ook asb om die kommentaar onderaan elke hoofstuk te lees. “…Mmm nou moet … Lees voort
Tsek, Tsotsi!
via Tsek, Tsotsi! Ek moet net hierdie reblog. Klik dus asb tog op die blou lettertjies bo, en enjoy. Briljant!
50!
Jare gelede het my ma, destyds hoofmeisie van haar skool, besluit om haar matriekklas se 50-jarige reünie te reel. Stokoud! Vir 2 jaar lank het sy gesoek en opgespoor, gereël en gedink. Sy het ‘n boek gehad vol los papiertjies, … Lees voort
Wat is my super power?
Wel, my super power is beslis nie om te link nie, of te tag nie- ek weet ook nog steeds nie heeltemal wat die verskil tussen die twee is nie. My super power is net mooi alles behalwe rekenaarvaardigheid. My … Lees voort
Laat agter drie, maar: Liewer laat as nooit! Agteros kom mos ook in die kraal en hoe later hoe kwater of iets in diervoege.
Ja , die see wag vir niemand nie, en al is ek baie lief vir idiome, het ek hierdie idioomspeletjie gemis! Dus skryf ek hom sommer steeds, al kan ek hom nou nie eintlik link nie. dus link ek hom … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
Tagged gesegdes, idiomatiese uitdrukkings, idiome
15 Kommentaar
I believe I can fly 5 -en toe doen hy dit weer!
Nouja, Bekkie het hom noual bewys as ‘n voëltjie wat weet hoe lekker dit is om buite in die sonnetjie te wees, maar darem ook veilig by sy ma in die huis. En hy hou baie daarvan om haar siel … Lees voort
100 000!!!
Nouja, Seegogga se bloggie gaan deesdae deur moeilike tye. Nie net is die Seegogga bietjie ouer, stadiger en luier met die skryf nie, nee! Sy het die sotlike ding gaan doen om te “upgrade!” In plaas van wordpress.com, is sy … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.