Omdat ek ‘n Afrikaanse juffrou was, en omdat ek in die Vrystaat grootgeword het, waar die geskiedenis van Afrikaans ‘n verpligte deel van ons skooleksamen was, moet ek net hierdie interessante stukkie van Nikita reblog. Almal wat lief is vir Afrikaans – geniet dit!
Stats from the video
Afrikaans language oppressed by the British.
Some news for you!
Love this!
Enjoy this video. Afrikaans is so (almost) Dutch.
Dis nou oulik!
Kyk gerus die video ook
Daar in die goeie ou Vrystaat (Kroonstad) het ek ure lank geswoeg om “Die stigting, doel en strewe van die GRA” onder die knie te kry.
Lewies jy sal dalk hierdie stukkie oor die Bybelvertaling geniet.
https://seegogga.com/2010/09/22/nuwe-wereldtaa20/
Ja Lewies, dan ken jou mos nou ook die hele storie-van ou Arnoldus Pannevis af tot by Langenhoven. Ek glo ons is nou besig met die derde taalbeweging- dmv Afrikaanse musiek en flieks
Baie goed
Hahaha so sit afrikaans vir google ore aan…
Ons laat ons nie onderkry nie!
Ja ne, Afrikaans is ons taal.
Netso, Olga!