Susan jy klink nie soos ‘n Hayden nie!
Despite me not specializing in hair or maybe because of that I enjoyed the the straitening iron moment. Even on the other side of the boerewors gordyn we celebrated the fact that he zumed out of society.
Ek het d perfekte misdaad bestudeer en begin met die vlug maar moes d naweek eers weggaan vir kleinkind doop. As ek vnnaand by huis kom gaan ek vinnig voort! N verslaggewer moet eers navorsing doen en feite korrek hê voor sy kan bylieg.
Dankie. Dis uitstekend.
Ek het hierdie kommentaar vor Susan gelos:
Susan jy klink nie soos ‘n Hayden nie!
Despite me not specializing in hair or maybe because of that I enjoyed the the straitening iron moment. Even on the other side of the boerewors gordyn we celebrated the fact that he zumed out of society.
So goed Abrie
Terug pieng: Analiseer? Hoe bedoel mevrou dan nou? – Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog
Ek kyk en kyk vir die koerantberig oor Toweropstal. So nuuskierig wat jy gaan sê.
Ek het d perfekte misdaad bestudeer en begin met die vlug maar moes d naweek eers weggaan vir kleinkind doop. As ek vnnaand by huis kom gaan ek vinnig voort! N verslaggewer moet eers navorsing doen en feite korrek hê voor sy kan bylieg.
Sien so uit daarna. Verstaan natuurlik dat familie voorkeur geniet. Seënwense met kleinding se doop.