Tag Archives: kraters

Die naakte waarheid. ‘n Kraterstorie

  (Die prentjie by hierdie storie is gesensor deur die publikasieraad) Eendag lank gelede was my kindertjies klein – en hierdie mamma, ‘n baie besige huisvrou  (en deeltydse vryskut koerantverslaggewer)  was iemand wat nie heeltemal oral kon uitkom nie. Die … Lees voort

Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor) | Tagged , , | 35 Kommentaar