Category Archives: Ma se seksboek

Ma se seksboek. Brief 19: Vroulike seksuele ervaring

Liewe Leanie, Annika en Lientjie Nouja, dit het tyd geword dat ons praat oor die vroulike seksuele ervaring……………………………………………………………………………..teks verwyder -in die boek volledig beskikbaar Daar is meer as een soort orgasme. Die vaginale orgasme is……………………………………………………………………………………………….teks verwyder -in die boek volledig … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 5 Kommentaar

Ma se seksboek. Boek 18: Die manlike ego

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Miskien moet ons nou eers ‘n bietjie gesels oor die manlike ego. Ai, toggie die ego!  Aan die een kant is hy so verseker van homself, aan die anderkant kry die ego so maklik seer.  … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Kom ons kom ‘n bietjie terug na die fisiese verhouding tussen man en vrou.  As twee mense lief is vir mekaar, onwikkel die fisiese verhouding spontaan.  Kom ons veronderstel julle het vir julle ma geluister … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 8 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 16: Uitmaak

Liewe kinders Ek is baie lief vir julle. Ek sal so graag elkeen wil beskerm teen hartseer en graag wil he julle moet altyd so gelukkig wees met julle kerels soos julle nou is. Ek kan maar net bid. Maar … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 15: Voels van verkeerde vere

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Julle pa het my stukkie oor verhoudings en verstand gelees.  Hy het my op ‘n belangrike puntjie gewys. ‘n Jakkels verander van haar, maar nie van streke nie. Anders gestel: ‘n Voel verander van veer, … Lees voort

Posted in idioomstories, Ma se seksboek | Lewer kommentaar

Ma se seksboek . Brief 14: Geloof

Liewe Leanie, Annika en lienkie Dit bring ons by die volgende aspek: GELOOF. Julle gaan nou al drie vas uit. Bid vir God om vir julle die pad te wys – is dit die regte ou vir jou? Bid vir … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 13: Hart en verstand

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ons praat nou so baie oor die fisieke aspek van die verhouding. Dit is egter die emosionele deel van die verhouding wat belangriker is. Is jy vriende met jou ou? Het julle dieselfde waardes? Is … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 8 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 12: Om te vry

Liewe Kinders Kom ons gesels vannaand ‘n bietjie meer oor “vry”. In my tyd  het ons definitief nooi ge’vry’ nie. Dit was platvloers!  Ons het opgesit, gekafoefel, gekoeksister of wat ookal. Maar nouja, eintlik is vry ‘n goeie baie outydse … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | Lewer kommentaar

Ma se seksboek. Brief 11:Homoseksualiteit

Liewe Kinders Nouja, ons weet nou dat ‘n ou baie sterk seksuele gevoelens het en baie daarvan hou om jou vas te hou en te vat wat hy kan kry. Hy sal dalk baie verlief op jou wees, maar hy … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 10: ontluikende liefde

Liewe Kinders Ek moet dit maar nou net weer se: Daar is niks op aarde so mooi soos die ontluikende liefde tussen twee jong mense nie. Eers was dit Leanie en Johan, toe Annika en Conrad en nou Lienkie en … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | Lewer kommentaar