-
Join 249 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 211 233 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Los opdrifsels
I believe I can fly 7: O wee my!
Dit het my lank geneem om hieroor te skryf , maar dit moet uit. Hieronder sit Pollie, my bure se ringnekpapagaaitjie, en ek is so bly ek kon die spesiale oomblik tussen haar en my Grietjie-kat vasvang. Pollie het as … Lees voort
BOEKBESPREKING: Verlos deur genade deur Jill Eileen Smith
Die storie van Naomi, Orpa en Rut is een wat deur die eeue die verbeelding aangegryp het: Naomi en haar gesin wat in ‘n vreemde heidense land gaan werk het; haar man en seuns se ontydige dood; haar skoondogter, Rut, … Lees voort
I believe I can fly 6: veg of vlug? Tips as jou voeltjie wegvlieg.
Hier sit Bekkie heelbo op ‘n mandjie naby die dak in die komb¹uis, en hy voel baie tevrede met homself. Hy weet hy is King of the Castle! Ywer in die armbeurs gegooi. Het ek nie self klein BEKKIE nie? … Lees voort
Sondagaand – nie blues nie
Vannaand sit Seegogga nou stoksielalleen en speel hier met haar bloggie – iets wat sy so lanklaas gedoen het. Mnr Krap het aan’t slaap geraak in die sitkamer, RSG speel die mooiste operamusiek, die skulpbakkies is gewas, die seekatte lê … Lees voort
Boekbespreking; ‘n Hart vol hoop
Dit is altyd vir my interessant hoe ‘n goeie skrywer kan lewe gee aan ‘n Bybelkarakter van wie ons eintlik so min weet. Tessa Afshar het goeie navorsing gedoen oor die lewe in Fillipi in Paulus se tyd, die werklike … Lees voort
Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels
Tagged christelike boeke, cum boeke, die purperverkoopster, Lydia, phillipi
4 Kommentaar
Boekbespreking: ‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis, uitgegee deur Cum boeke
‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis. Uitgewer: Cum boeke Ek het onlangs hierdie mooi kuise liefdesverhaal gelees en baie geniet, ten spyte van die vertaling wat een of twee plekke bietjie hinderlik is. Oor die algemeen is dit egter … Lees voort
Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels
Tagged "skoon" liefdesverhaal, amish, cum boeke, geloof, liefdesverhaal
10 Kommentaar
my kerkkoevertjie
Nouja, almal wat die Bybel lees, sal weet dat daar geskryf staan dat jy ‘n tiende vir die Here moet gee. Maar hoeveel van ons doen dit werklik? Die volle tiende? Ek moet bieg dat ek dit jarelank nie gedoen … Lees voort
Dis Kersfees
Hierdie jaar het onder my uitgevlieg. Benewens my matriekklas se 50 jarige reünie het ek wonderlike blogavonture en reise beleef. Volgende jaar DV is die my varsitypêlle se 50jarige reünie en gelukkig reël ek dit nie hierdie keer nie. Maar … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
16 Kommentaar
Waenhuiskrans/Arniston
Liewe Towerinne en almal wat belangstel: Lees gerus hierdie interessante skrywe van Pierre Massyn oor ons dorp met twee name, waar ons onlangs rondgetoer het en spesifiek die storie oor die stranding van die Arniston. Waenhuiskrans of Arniston? Lees ook … Lees voort
Avontuur op die Suidpunt
Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, ñ blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ñ fiktiewe … Lees voort
matriekreünie
Meer as ‘N jaar lank is daar gedink, gewoel, beplan, idees neergeskryf, mini -senu-ineenstortings gekry, hoera-idees uitgedeel, herdink, herkou en gewerk, en veral gestres. Om jou oud-matriekklas se 50-jarige reünie hier op die Suidpunt van Afika te beplan, was … Lees voort
Posted in Los opdrifsels, Seestories, skoolstories
Tagged hoerskool Sasolburg, reunie, Suidpunt van Afika
29 Kommentaar
Afrikaans explained
Originally posted on Chessalee:
Stats from the video Afrikaans language oppressed by the British. Some news for you! Love this! Enjoy this video. Afrikaans is so (almost) Dutch.
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
10 Kommentaar
Die draad: ‘n kinderherinnering of twee
“Wat is jou heel lekkerste kinderherinnering?” vra Sonel. Die heel gelukkigste herinnering? Ek probeer dink. Daar is te veel. En daar is ook niks besonder uitstaande nie. Ek was ‘n gelukkige kind met gewone ervarings, meestal baie lekker. Die lewe … Lees voort
Posted in Los opdrifsels, skoolstories
29 Kommentaar
Skryf safari: deur die venster
In opdrag van Kameel loer ons vannaand deur Struisbaai en Agulhas se huisvensters. Tog snaaks hoe landstreke se gewoontes verskil. In die Vystaat en Transvaal ( ag wat is al daardie nuwe name nouweer?) word vensters bedek met gordyne sowel … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Kersfees, Los opdrifsels, Seestories
Tagged lewensvreugde, privaatheid, vakansie by die see, vensters
26 Kommentaar
Wat is my super power?
Wel, my super power is beslis nie om te link nie, of te tag nie- ek weet ook nog steeds nie heeltemal wat die verskil tussen die twee is nie. My super power is net mooi alles behalwe rekenaarvaardigheid. My … Lees voort
Laat agter drie, maar: Liewer laat as nooit! Agteros kom mos ook in die kraal en hoe later hoe kwater of iets in diervoege.
Ja , die see wag vir niemand nie, en al is ek baie lief vir idiome, het ek hierdie idioomspeletjie gemis! Dus skryf ek hom sommer steeds, al kan ek hom nou nie eintlik link nie. dus link ek hom … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
Tagged gesegdes, idiomatiese uitdrukkings, idiome
15 Kommentaar
I believe I can fly 5 -en toe doen hy dit weer!
Nouja, Bekkie het hom noual bewys as ‘n voëltjie wat weet hoe lekker dit is om buite in die sonnetjie te wees, maar darem ook veilig by sy ma in die huis. En hy hou baie daarvan om haar siel … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.